Voeg by Mattheüs 6:5-18

This commit is contained in:
Malachi van der Merwe 2022-07-25 18:23:22 +02:00 committed by Gitea
parent 1011d39349
commit 011851e529

14
40/6
View File

@ -2,3 +2,17 @@ Pas op dat julle nie jul liefdadigheid voor die mense bewys om deur hulle gesien
Wanneer jy dan liefdadigheid bewys, moenie 'n trompet voor jou blaas soos bie geveinsdes in die sinagoges en op die strate doen, dat hulle deur die mense kan geëer wourd nie. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon wag.
Maar jy, as jy liefdadigheid bewys, laat jou linkerhand nie weet jou rwgterhand doen nie,
sodat jou liefdadigheid in die verborge kan wees; en jou Vader wat in die verborge sien, Hy sal jou in die openbaar vergelde.
En wanneer jy bid moet jy nie wees soos die geveinsdes nie; want hulle hou daarvan om in die sinegoges en op die hoeke van die strate te staan en bid om deur die mense gesien te word. Voorwaar Ek sê vir julle dat hulle hul loon weg het.
Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou biuuekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborge is; en jou Vader wat in die verborge sien, sal jou in die openbaar vergelde.
En as julle bid, gebruik nie 'n ydel herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word.
Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.
Sό moet julle dan bud; Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word,
laat u koninkryk kom, laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons deeglikse boot,
en vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe;
en lei ons nie in versoeking nie, maar verios ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid totin ewigheid. Amen.
Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.
Maar as jalle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortedinge ook nie vergewe nie.
En wanneer julle vas, moenie lang gesigte trek soos die geveinsdes nie; want hulle mismaak hul gesigte, sodat dit deur die mense kan gesien word dat hulle vas. Voorwaar Ek sê vir julle het hul loon weg.
Maar jy, as jy vas, self jou hoof en was jou gesig,
sodat jy nie die mense laat sien dat jy vas nie, maar jou Vader wat in die verborg is; en jou in Vader wat in die verborg sien, sal jou in die openbaar vergelde.