From 016b9e1d6f034bab71135275a0433cba842a5513 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Mon, 1 Aug 2022 14:39:09 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 4:1- Korreksie - Kleinletters (Toe) na hoofletters (TOE) in vers 1 Korreksie - spelfout (antwoort) na (antwoord) in vers 1 Korreksie - voeg in die woord ('n) in tussen (As) en (mens) in vers 2 Korreksie - haal die woord ('n) uit tussen (mens) en (dit) in vers 2 Korreksie - voeg 'n spasie in tussen die (komma) en (sal) in vers 2 Korreksie - Kleinletter (Is) na hoofletter (IS) in vers 6 Korreksie - voeg 'n (komma) in tussen (omgekom) en (en) in vers 7 Korreksie - spelfout (vernieteg) na (vernietig) in vers 11 Korreksie - spelfout (uit gebreek) na (uitgebreek) in vers 10 Korreksie - spelfout (leeuvyfie) na (leeuwyfie) in vers 11 Korreksie - kleinletters ( Verder) na hoofletters (VERDER) in vers 12 Korreksie - spelfout (gefluster) na (gefluister) in vers 12 Korreksie - spelfout (vaneer) na (wanneer) in vers13 Korreksie - kleinletters (hy) na hoofletters (HY) in vers 18 Korreksie - voeg in 'n punt (dwaling) na (dwaling.) in vers 18 Korreksie - spelfout (kleinhuise) na (kleihuise) in vers19 Korreksie - spelfout (huule) na (hulle) in vers 20 Korreksie - verwyder die nommer 22 onder aan die hoofstuk --- 18/4 | 26 +++++++++++++------------- 1 file changed, 13 insertions(+), 13 deletions(-) diff --git a/18/4 b/18/4 index 238f598..f52f16a 100644 --- a/18/4 +++ b/18/4 @@ -1,21 +1,21 @@ -Toe antwoort Élifas, die Temaniet, en se: -As mens ʼn dit met ʼn woord by jou waag,sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou - wie kan dit? +TOE antwoord Élifas, die Temaniet, en se: +As ʼn mens dit met ʼn woord by jou waag, sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou - wie kan dit? Kyk, jy het baie mense tereggewys en slap hande versterk. Jou woorde het opgerig die wat struikel, en jy het knikkende knieë versterk. Maar nou dat dit jόu oorkom, is jy moedverlore; nou dat dit jόu tref, is jy verslae! -Is jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie? -Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom en waar is opregtes verdelg? +IS jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie? +Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom, en waar is opregtes verdelg? Volgens ek gesien het: Die wat onreg ploeg en moeite saai, dié maai dit. -Deur die asem van God kom hulle om, en deur die geblaas van sy toorn word hulle vernieteg. -Die gebrul van die leeu en die stem van die bruller - ja die tande van die jong leeus word uit gebreek. -Die leeu kom om by gebrek aan prooi, en die kleintjies van die leeuvyfie word verstrooi. -Verder is ʼn woord op geheimsinnige wyse na my gebring, en my oor het ʼn gefluster daarvan opgevang; -by die gedagtespel, uit naggesigte gebore, vaneer diepe slaap op die mense val. +Deur die asem van God kom hulle om, en deur die geblaas van sy toorn word hulle vernietig. +Die gebrul van die leeu en die stem van die bruller - ja die tande van die jong leeus word uitgebreek. +Die leeu kom om by gebrek aan prooi, en die kleintjies van die leeuwyfie word verstrooi. +VERDER is ʼn woord op geheimsinnige wyse na my gebring, en my oor het ʼn gefluister daarvan opgevang; +by die gedagtespel, uit naggesigte gebore, wanneer diepe slaap op die mense val. Skrik het oor my gekom en siddering en het my hele gebeente laat bewe. Toe skuif daar ʼn gees voor my verby; die hare van my vlees het opgerys. Hy bly staan, maar ek kon sy gedaante nie herken nie - ʼn verskyning voor my oë! Ek hoor die gefluister van ʼn stem wat sê: Sou ʼn mens regverdig wees voor God? Of ʼn man rein wees voor sy Maker? -Kyk, in sy dienaars stel Hy geen vertroue nie, en by sy engele ontdek hy dwaling -Hoeveel meer by hulle wat kleinhuise bewoon, van wie die grondslag in die stof is, wat fyngedruk word soos ʼn mot. -Tussen môre en aand word huule verpletter; hulle kom vir ewig om sonder dat iemand daar ag op gee. -Word hulle tentlyn nie losgeruk in hulle nie? Hulle sterwe, en dit sonder wysheid. +Kyk, in sy dienaars stel Hy geen vertroue nie, en by sy engele ontdek Hy dwaling. +Hoeveel meer by hulle wat kleihuise bewoon, van wie die grondslag in die stof is, wat fyngedruk word soos ʼn mot. +Tussen môre en aand word hulle verpletter; hulle kom vir ewig om sonder dat iemand daar ag op gee. +Word hulle tentlyn nie losgeruk in hulle nie? Hulle sterwe, en dit sonder wysheid. \ No newline at end of file