Korreksie Exodus 13:9 en 16

Wysig - voeg in (as) tussen (jou) en (ʼn) in vers 9
Wysig - voeg in (as) tussen (jou) en (ʼn) in vers 16
This commit is contained in:
Hantie 2022-12-06 14:23:02 +00:00
parent a9387fe24d
commit 0d2b8c1c11
1 changed files with 2 additions and 2 deletions

4
2/13
View File

@ -6,14 +6,14 @@ En as die HERE jou bring in die land van die Kanaäniete en Hetiete en Amoriete
Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet, en op die sewende dag is daar fees vir die HERE.
Ongesuurde brode moet die sewe dae geëet word: by jou mag geen gesuurde brood gesien word nie, en geen suurdeeg mag by jou in jou hele grondgebied gesien word nie.
En jy moet jou seun op dié dag vertel en sê: Dit is vir wat die HERE aan my gedoen het toe ek uit Egipte uitgetrek het.
En dit moet vir jou ʼn teken wees op jou hand en ʼn gedenkteken tussen jou oë, sodat die wet van die HERE in jou mond mag wees; want deur ʼn sterke hand het die HERE jou uit Egipte uitgelei.
En dit moet vir jou as ʼn teken wees op jou hand en ʼn gedenkteken tussen jou oë, sodat die wet van die HERE in jou mond mag wees; want deur ʼn sterke hand het die HERE jou uit Egipte uitgelei.
Daarom moet jy hierdie insetting onderhou op die daarvoor bepaalde tyd, van jaar tot jaar.
En as die HERE jou in die land van die Kanaäniete bring, soos Hy aan jou en jou vaders met ʼn eed beloof het, en Hy dit aan jou gee,
dan moet jy alles wat die moederskoot open, aan die HERE afgee; ook elke eersteling, die aanteel van vee, wat jy sal hê-wat manlik is, behoort aan die HERE.
Maar elke eersteling van ʼn esel moet jy met ʼn lam loskoop. En as jy dit nie loskoop nie, moet jy sy nek breek. Maar al die eersgeborenes van mense onder jou seuns moet jy loskoop.
En as jou seun jou later vra en sê: Wat beteken dit?-dan moet jy hom antwoord: Die HERE het ons deur ʼn sterke hand uit Egipte, uit die slawehuis, uitgelei.
Want toe Farao swarigheíd gemaak het om ons te laat trek, het die HERE al die eersgeborenes in Egipteland doodgemaak, van die eersgeborene van die mense af tot die eersgeborene van die diere toe. Daarom offer ek aan die HERE alles wat die moederskoot open, wat manlik is; maar al die eersgeborenes van my seuns koop ek los.
En dit sal ʼn teken wees op jou hand en ʼn voorhoofsband tussen jou oë. Want die HERE het ons deur ʼn sterke hand uit Egipte uitgelei.
En dit sal as ʼn teken wees op jou hand en ʼn voorhoofsband tussen jou oë. Want die HERE het ons deur ʼn sterke hand uit Egipte uitgelei.
Toe Farao die volk laat trek het, het God hulle nie op die pad na die land van die Filistyne gelei nie, hoewel dit nader was; want God het gesê: Die volk kan dalk berou kry as hulle oorlog sien en teruggaan na Egipte toe.
Daarom het God die volk laat wegdraai in die rigting na die woestyn, na die Skelfsee toe. En die kinders van Israel het goed gewapend uit Egipteland opgetrek.
En Moses het die bene van Josef met hom saamgeneem; want hy het die kinders van Israel plegtig laat sweer en gesê: As God eindelik op julle sal ag gee, bring dan my bene saam met julle hiervandaan op.