diff --git a/18/32 b/18/32 index 429fcd6..36468f7 100644 --- a/18/32 +++ b/18/32 @@ -10,13 +10,13 @@ Nie die bejaardes is wys nie, en nie die oues verstaan wat reg is nie. Daarom sê ek: Luister na my; ek wil ook my kennis meedeel. Kyk, ek het gewag op u woorde; ek wou luister na verstandige taal van u, totdat u die regte woorde uitgevind het. En ek het op u ag gegee; maar kyk: daar was niemand wat Job weerlê het, niemand van u wat sy woorde beantwoord het nie. -Sê maar net nie: Ons het wysheid aangeterf: God alleen kan hom verslaan, geen mens nie. +Sê maar net nie: Ons het wysheid aangetref: God alleen kan hom verslaan, geen mens nie. Teen my tog het hy geen woorde ingebring nie; en met u woorde sal ek hom nie beantwoord nie. Hulle staan verslae; hulle antwoord nie meer nie; die woorde laat hulle in die steek. Sal ek dan wag, omdat hulle nie spreek nie, omdat hulle daar staan sonder antwoord? -Ek wil ook my deel antwoord; ek wil ook m kennis meedeel. +Ek wil ook my deel antwoord; ek wil ook my kennis meedeel. Want ek is vol van woorde; die gees in my binneste dring my. Kyk, my binneste is soos wyn wat geen opening het nie; soos nuwe leersakke wil dit bars. -Ek wil spreek om lig te kry, my lippe oopmaak en antwoord gee. -Ek wil nie partydig wees nie; en 'n mens vlei, sal ek nie. -Want ek verstaan nie om te vlei nie; gou sou my Maker my wegneem! +Ek wil spreek om lug te kry, my lippe oopmaak en antwoord gee. +Ek wil nie partydig wees nie; en ʼn mens vlei, sal ek nie. +Want ek verstaan nie om te vlei nie; gou sou my Maker my wegneem! \ No newline at end of file