Korreksie Génesis 5:1-32

Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Adam) in vers 4
Wysig - verwyder die nommer 33 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2023-08-14 12:21:35 +00:00 committed by Llewellyn
parent d68b50ebd8
commit 132580b061
1 changed files with 2 additions and 2 deletions

4
1/5
View File

@ -1,7 +1,7 @@
Dit is die stamboom van Adam. Die dag toe God die mens geskape het, het Hy hom gemaak na die gelykenis van God.
Man en vrou het Hy hulle geskape en hulle geseën en hulle mens genoem, die dag toe hulle geskape is.
Toe Adam honderd en dertig jaar oud was, het hy ʼn seun verwek na sy gelykenis, na sy ewebeeld, en hom Set genoem.
En die dae van Adam ná die geboorte van Set, was agt honderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad.
En die dae van Adam, ná die geboorte van Set, was agt honderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad.
So was dan al die dae van Adam wat hy geleef het, nege honderd en dertig jaar, en hy het gesterwe.
Toe Set honderd en vyf jaar oud was, het hy die vader van Enos geword.
En Set het ná die geboorte van Enos nog agt honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
@ -29,4 +29,4 @@ Toe Lameg honderd twee en tagtig jaar oud was, het hy ʼn seun verwek
en hom Noag genoem, want hy het gesê: Dit is hy wat ons sal troos oor ons werk en oor die moeitevolle arbeid van ons hande wat voortkom uit die aarde wat die HERE vervloek het.
En Lameg het ná die geboorte van Noag nog vyf honderd vyf en negentig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
So was dan al die dae van Lameg sewe honderd sewen-en-sewentig jaar, en hy het gesterwe.
En Noag was vyf honderd jaar oud, en Noag het die vader geword van Sem, Gam en Jafet.
En Noag was vyf honderd jaar oud, en Noag het die vader geword van Sem, Gam en Jafet.