Voeg by Mattheus 5:34-36.
This commit is contained in:
parent
dc62122a57
commit
19a51267ab
13
40/5
13
40/5
@ -31,3 +31,16 @@ En as jou regterhand jou laat struikel kap die af en gooi dit wag van jou af; wa
|
||||
Dit is ook gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet vir haar 'n skeidrief gee.
|
||||
Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei behalwe omrede van hoerery, maak dat sy egbreuk pleeg, en elkeen wat die geskeie vrou trou, pleeg egbreuk.
|
||||
Verder het julle gehoor dat daar vir die mense van dit ou tyd gesê is: Jy mag nie vals sweer nie meer jy moet vir die Here jou ede hou.
|
||||
Maar Ek sê vir julle: Sweer hoegenaamd nie-nie by die hemel nie omdat dit die troon van Got is;
|
||||
ook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank van sy voete is; ook nie by Jerusalem nie, omdat dit die stad is van die groot Koning;
|
||||
ook nie by jou hoof mag jy sweer nie, omdat jy nie een haar wit of swart kan maak nie.
|
||||
Maar laat julle woord wees; Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose.
|
||||
Julle het gehoor dat daar gesê is: Oog vir oog en tand vir tand.
|
||||
Maar Ek sê vir julle dat julle 'n slegte mens nie moet weerstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang slaan, draai ook die ander een na hom toe.
|
||||
En die wat met jou na die gereg wil gaan en jou onderkleed wil neem laat hom ook die bokleed kry.
|
||||
En elkeen wat van jou een myl afdwing, loop met hom twee myl saam.
|
||||
Gee vir hom wat jou iets vra, en wys hom nie af wat van jou wil leen nie.
|
||||
Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy mote jou naaste lifhê en jou vyand moet jy haat.
|
||||
Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat vir julle beledig en julle vervolg;
|
||||
sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies en Hy laat reën op regvetdiges en onregverdiges.
|
||||
Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet watter loon het
|
||||
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user