Voeg by Mattheus 5:34-36.

This commit is contained in:
Malachi van der Merwe 2022-06-23 16:44:23 +02:00 committed by Gitea
parent dc62122a57
commit 19a51267ab

13
40/5
View File

@ -31,3 +31,16 @@ En as jou regterhand jou laat struikel kap die af en gooi dit wag van jou af; wa
Dit is ook gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet vir haar 'n skeidrief gee. Dit is ook gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet vir haar 'n skeidrief gee.
Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei behalwe omrede van hoerery, maak dat sy egbreuk pleeg, en elkeen wat die geskeie vrou trou, pleeg egbreuk. Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei behalwe omrede van hoerery, maak dat sy egbreuk pleeg, en elkeen wat die geskeie vrou trou, pleeg egbreuk.
Verder het julle gehoor dat daar vir die mense van dit ou tyd gesê is: Jy mag nie vals sweer nie meer jy moet vir die Here jou ede hou. Verder het julle gehoor dat daar vir die mense van dit ou tyd gesê is: Jy mag nie vals sweer nie meer jy moet vir die Here jou ede hou.
Maar Ek sê vir julle: Sweer hoegenaamd nie-nie by die hemel nie omdat dit die troon van Got is;
ook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank van sy voete is; ook nie by Jerusalem nie, omdat dit die stad is van die groot Koning;
ook nie by jou hoof mag jy sweer nie, omdat jy nie een haar wit of swart kan maak nie.
Maar laat julle woord wees; Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose.
Julle het gehoor dat daar gesê is: Oog vir oog en tand vir tand.
Maar Ek sê vir julle dat julle 'n slegte mens nie moet weerstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang slaan, draai ook die ander een na hom toe.
En die wat met jou na die gereg wil gaan en jou onderkleed wil neem laat hom ook die bokleed kry.
En elkeen wat van jou een myl afdwing, loop met hom twee myl saam.
Gee vir hom wat jou iets vra, en wys hom nie af wat van jou wil leen nie.
Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy mote jou naaste lifhê en jou vyand moet jy haat.
Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat vir julle beledig en julle vervolg;
sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies en Hy laat reën op regvetdiges en onregverdiges.
Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet watter loon het