diff --git a/18/33 b/18/33 index 944a7ab..7a1334b 100644 --- a/18/33 +++ b/18/33 @@ -30,4 +30,4 @@ Kyk, dit alles doen God, twee keer, ja drie keer met ʼn mens om sy siel terug te bring van die kuil, sodat hy bestraal word met die lig van die lewe. Let op, o Job! Luister na my; swyg, en ék sal spreek. As u woorde het, antwoord my; spreek, want ek wil u graag gelyk gee. -So nie, luister ú dan na my; swyg, en ek sal u wyshield leer. \ No newline at end of file +So nie, luister ú dan na my; swyg, en ek sal u wysheid leer. \ No newline at end of file