diff --git a/4/1 b/4/1 new file mode 100644 index 0000000..49e4a9e --- /dev/null +++ b/4/1 @@ -0,0 +1,4 @@ +Verder het die HERE met Moses gespreek in die wosetyn Sinai, in die tent van samekoms, op die eeerste van die tweede maand, in die tweede jaar nadat hulle uit Egiptland uitgetrek het, en gesê: +Neem julle die volk getal van die hele vergadering van die kinders van Israel op volgens hulle geslagte, volgens hulle famielies, na die getal name, almal wat manlik is, hoof vir hoof; +van twintig jaaroud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek in Israel, dié moet julle tel volgens hulle leërafdelings, jy en Aäron. +En met julle saam moet daar van elke stam 'n man wees, 'n man wat hoof is van sy famielies.