Voeg by Psalms 46:7-12
This commit is contained in:
parent
3af7bcff3a
commit
2668972ab8
6
19/46
6
19/46
@ -4,3 +4,9 @@ Daarom sal ons nie vrees nie, al wankel die aarde en al wankel die berge weg in
|
||||
Laat die waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy verheffing! Sela.
|
||||
Die stroompies van ʼn rivier maak die Godstad bly, die heiligdom van die woninge van die Allerhoogste.
|
||||
God is daar binne - in, dit sal nie wankel nie; God sal dit help as die dag aanbreek.
|
||||
Nasies het gebruis, koninkryke het gewankel; Hy het sy stem verhef; die aarde bewe.
|
||||
Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is ʼn rotsvesting vir ons. Sela.
|
||||
Kom aanskou die dade van die HERE, wat verskriklike dinge oor die aarde bring,
|
||||
wat oorloë laat ophou tot by die einde van die aarde, die boog verbreek en die spies stukkend slaan, die strydwaens met vuur verbrand.
|
||||
Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde.
|
||||
Die HERE van die leërskare is met ons; die GOd van Jakob is ʼn rotsvesting vir ons. Sela.
|
||||
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user