Korreksie Job 31:1-40
Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 1 Wysig - spelfout (van) na (wat) in vers 2 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in verse 6, 7, 8, 9, 10 Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 11 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in verse 12, 13, 16, 18, Wysig - spelfout (vna) na (van) in vers 20 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in verse 21, 23, Wysig - verander dubbelpunt (:) na kommapunt (;) in vers 23 Wysig - spelfout (ondat) na (omdat) in vers 25 Wysig - voeg in (hulle) tussen (hand) en (ʼn) in vers 27 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in verse 27, 28, 30 Wysig - spelfout (heir) na (hier) in vers 35 Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in verse 36, 37 Wysig - spelfout (obrings) na (opbrings) in vers 39 Wysig - spelfout (disels) na (distels) in vers 10 Wysig - verwyder nommer 41 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
parent
c1810869ed
commit
2e5e7ac26d
46
18/31
46
18/31
@ -1,40 +1,40 @@
|
|||||||
Ek het 'n verbond gemaak met my oë: hoe sou ek dan ag gegee het op 'n jonkvrou?
|
Ek het ʼn verbond gemaak met my oë: hoe sou ek dan ag gegee het op ʼn jonkvrou?
|
||||||
Want tog is die lot van God daarbo beskik, en die erfdeel van die Almagtige uit die hoogtes? -
|
Want tog is die lot van God daarbo beskik, en die erfdeel van die Almagtige uit die hoogtes? -
|
||||||
Is dit nie ondergang vir die kwaaddoener en ongeluk vir die werkers van ongeregtigheid nie?
|
Is dit nie ondergang vir die kwaaddoener en ongeluk vir die werkers van ongeregtigheid nie?
|
||||||
Sien Hý nie my weë, en tel Hy nie al my voetstappe nie?
|
Sien Hý nie my weë, en tel Hy nie al my voetstappe nie?
|
||||||
As ek met leuns omgegaan het en my voet gehardloop het na bedrog:
|
As ek met leuns omgegaan het en my voet gehardloop het na bedrog:
|
||||||
laat Hy my dan weeg op 'n regte weegskaal, sodat God my vroomheid kan weet!
|
laat Hy my dan weeg op ʼn regte weegskaal, sodat God my vroomheid kan weet!
|
||||||
As my gang afgewyk het van die weg, en my hart agter my oë aangegaan het, en aan my hande 'n vlek kleef -
|
As my gang afgewyk het van die weg, en my hart agter my oë aangegaan het, en aan my hande ʼn vlek kleef -
|
||||||
laat my dan saai en 'n ander een eet, en my uitspruitsels ontwortel word.
|
laat my dan saai en ʼn ander een eet, en my uitspruitsels ontwortel word.
|
||||||
As my hart verlok was oor 'n vrou, en ek geloer het by die deur van my naaste -
|
As my hart verlok was oor ʼn vrou, en ek geloer het by die deur van my naaste -
|
||||||
laat dan my vrou vir 'n ander een maal en ander hulle oor haar buig.
|
laat dan my vrou vir ʼn ander een maal en ander hulle oor haar buig.
|
||||||
Want dit is 'n skandelike daad, en dit is 'n strafbare misdaad.
|
Want dit is ʼn skandelike daad, en dit is ʼn strafbare misdaad.
|
||||||
Ja, dit is 'n vuur wat tot by die plek van vertering toe vreet en al my opbringste sou ontwortel.
|
Ja, dit is ʼn vuur wat tot by die plek van vertering toe vreet en al my opbringste sou ontwortel.
|
||||||
As ek gering geag het die reg van my slaaf of van my slavin toe hulle 'n geskil gehad het met my -
|
As ek gering geag het die reg van my slaaf of van my slavin toe hulle ʼn geskil gehad het met my -
|
||||||
wat sou ek dan doen as God opstaan? En wat Hom antwoord as Hy ondersoek doen?
|
wat sou ek dan doen as God opstaan? En wat Hom antwoord as Hy ondersoek doen?
|
||||||
Het Hy wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie? En het Een ons nie in die geboorte toeberei nie?
|
Het Hy wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie? En het Een ons nie in die geboorte toeberei nie?
|
||||||
As ek die armes 'n versoek geweier het, en die oë van die weduwee laat versmag het;
|
As ek die armes ʼn versoek geweier het, en die oë van die weduwee laat versmag het;
|
||||||
en my stukkie brood alleen geëet het sonder om die wees daarvan te laat saameet;
|
en my stukkie brood alleen geëet het sonder om die wees daarvan te laat saameet;
|
||||||
(veelmeer het hy van my jeug af by my groot geword soos by 'n vader, en van my moeder se skoot af het ek haar gelei!)
|
(veelmeer het hy van my jeug af by my groot geword soos by ʼn vader, en van my moeder se skoot af het ek haar gelei!)
|
||||||
as ek iemand sien omkom het sonder klere en dat daar geen bedekking vir die behoeftige was nie;
|
as ek iemand sien omkom het sonder klere en dat daar geen bedekking vir die behoeftige was nie;
|
||||||
as sy lende my nie geseën en hy hom nie warm gemaak het van die skeersel vna my lammers nie;
|
as sy lende my nie geseën en hy hom nie warm gemaak het van die skeersel van my lammers nie;
|
||||||
as ek my hand teen 'n wees beweeg het, omdat ek in die poort vir my hulp gesien het -
|
as ek my hand teen ʼn wees beweeg het, omdat ek in die poort vir my hulp gesien het -
|
||||||
laat dan my skouer van die nek afval en my arm van die pyp afgebreek word.
|
laat dan my skouer van die nek afval en my arm van die pyp afgebreek word.
|
||||||
Want die ondergang wat God bewerk, was 'n skrik vir my: en weens sy hoogheid was ek onmagtig.
|
Want die ondergang wat God bewerk, was ʼn skrik vir my; en weens sy hoogheid was ek onmagtig.
|
||||||
As ek op goud my hoop gestel het en vir die fyn goud gesê het: My vertroue!
|
As ek op goud my hoop gestel het en vir die fyn goud gesê het: My vertroue!
|
||||||
as ek bly gewees het, ondat my vermoë groot was en my hand baie verwerf het;
|
as ek bly gewees het, omdat my vermoë groot was en my hand baie verwerf het;
|
||||||
as ek die sonlig aangesien het wanneer dit helder skyn, en die maan wat so pragtig daarheen gaan,
|
as ek die sonlig aangesien het wanneer dit helder skyn, en die maan wat so pragtig daarheen gaan,
|
||||||
en my hart heimlik verlei is, en ek met my hand 'n kus toegewerp het -
|
en my hart heimlik verlei is, en ek met my hand hulle ʼn kus toegewerp het -
|
||||||
ook dit sou 'n strafbare misdaad wees, want ek sou God daarbo verloën het.
|
ook dit sou ʼn strafbare misdaad wees, want ek sou God daarbo verloën het.
|
||||||
As ek bly was oor die ongeluk van my hater en uitgejubel het toe onheil hom getref het;
|
As ek bly was oor die ongeluk van my hater en uitgejubel het toe onheil hom getref het;
|
||||||
(ja ek het my verhemelte nie toegelaat om te sondig nie, om deur 'n vloek sy lewe te vorder nie!)
|
(ja ek het my verhemelte nie toegelaat om te sondig nie, om deur ʼn vloek sy lewe te vorder nie!)
|
||||||
as die mense in my tent nie gesê het: Wie kan iemand vind wat van sy vleesspyse nie versadig is nie?
|
as die mense in my tent nie gesê het: Wie kan iemand vind wat van sy vleesspyse nie versadig is nie?
|
||||||
Die vreemdeling het nie buitekant vernag nie; my deure het ek oopgemaak na die pad toe.
|
Die vreemdeling het nie buitekant vernag nie; my deure het ek oopgemaak na die pad toe.
|
||||||
As ek, soos Adam, my oortredinge bedek het deur my ongeregtigheid in my boesem weg te steek,
|
As ek, soos Adam, my oortredinge bedek het deur my ongeregtigheid in my boesem weg te steek,
|
||||||
omdat ek bang was vir die groot menigte, en die veragting van die geslagte my laat skrik het, sodat ek my stil gehou, die deur nie uitgegaan het nie -
|
omdat ek bang was vir die groot menigte, en die veragting van die geslagte my laat skrik het, sodat ek my stil gehou, die deur nie uitgegaan het nie -
|
||||||
ag, as iemand my maar wou aanhoor! kyk heir my handtekening (laat die Almagtige my antwoord!) en die skrif wat my teëparty geskrywe het -
|
ag, as iemand my maar wou aanhoor! kyk hier my handtekening (laat die Almagtige my antwoord!) en die skrif wat my teëparty geskrywe het -
|
||||||
waarlik, op my skouer sou ek dit dra; ek sou dit my ombind as 'n krans.
|
waarlik, op my skouer sou ek dit dra; ek sou dit my ombind as ʼn krans.
|
||||||
Die getal van my voetstappe sou ek Hom te kenne gee; as 'n vors sou ek na Hom toe aankom.
|
Die getal van my voetstappe sou ek Hom te kenne gee; as ʼn vors sou ek na Hom toe aankom.
|
||||||
As my saailand my aanklaag en sy vore almal saam ween;
|
As my saailand my aanklaag en sy vore almal saam ween;
|
||||||
as ek sy obrings geëet het sonder betaling en die lewe van sy eienaar uitgeblaas het -
|
as ek sy opbrings geëet het sonder betaling en die lewe van sy eienaar uitgeblaas het -
|
||||||
laat dan disels inplaas van koring uitspruit en onkruid inplaas van gars. Hier eindig die woorde van Job.
|
laat dan distels inplaas van koring uitspruit en onkruid inplaas van gars. Hier eindig die woorde van Job.
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user