From 37892e239039815c687f32d5a69c2abfb9c13c33 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Eunice van der Merwe Date: Thu, 10 Nov 2022 16:33:47 +0200 Subject: [PATCH] =?UTF-8?q?Voeg=20by=20N=C3=BAmeri=209:1-7?= MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit --- 4/9 | 7 +++++++ 1 file changed, 7 insertions(+) create mode 100644 4/9 diff --git a/4/9 b/4/9 new file mode 100644 index 0000000..55a827f --- /dev/null +++ b/4/9 @@ -0,0 +1,7 @@ +En die HERE het met Moses gespreek in die woestyn Sinai-in die twede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, in die eerste maand-en gesê +dat die kinders van Israel die pasga op die bepaalde tyd moet hou. +Op die viertiende dag in hierdie maand, teen die aand, moet julle dit op die bepaalde tyd hou; volgens al sy insetting en al sy verordeninge moet julle die hou. +Toe het Moses met die kinders van Israel gespreek, dat hulle die pasga moet hou. +En hulle het die pasga gehou op die viertiende dag van die eerste maand, teen die aand, in die woestyn Sinai; net soos die HERE Moses beveel het, so het die kinders van Israel gedoen. +En daar waas manne wat deur die lyk van 'n mens onrein geword het, en op dieselfde dag die pasga nie kon hou nie. Daarom het hulle nadergekom voor Moses en Aäron op dieselfde dag, +en dié manne het vir hom gesê: Ons is onrein deur die lyk van 'n mens; waarom moet ons te kort gedoen word, dat ons die offer van die HERE nie op die bepaalde tyd sou bring onder die kinders van Israel nie?