Korreksie Exodus 1:1-22

Wysig - verwyder komma na (Sébulon) in vers 3
Wysig - spelfout (seventig) na (sewentig) in vers 5
Wysig - spelfout (buitegewoon) na (buitengewoon) in vers 7
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (was) en (van) in vers 7
Wysig - ('n) na woordelys se (ʼn) in vers 8
Wysig - ('n) na woordelys se (ʼn) in vers 10
Wysig - voeg (nie) in na (vermeerder) in vers 10
Wysig - voeg (ook) in tussen (hulle) en (nie) in vers 10
Wysig - voeg ʼn spasie in na (verdruk.) in vers 11
Wysig - voeg ʼn komma in na (uitbrei) in vers 12
Wysig - spelfout (allerande) na (allerhande) in vers 14
Wysig - spelfout (die) na (dié) in vers 14
Wysig - voeg in (deur hulle) tussen (hardheid) en (laat) in vers 14
Wysig - ('n) 3 x na woordelys se (ʼn) in vers 16
Wysig - spelfout (him) na (hom) in vers 16
Wysig - spelfout (as) na (is) in vers 16
Wysig - verwyder (is) na (dogter) in vers 16
Wysig - spelfout (seuntijies) na (seuntjies) in vers 18
Wysig - voeg ʼn komma in na (roep) in vers 18
Wysig - spelfout (vroedvroue) na (vroedvrou) in vers 19
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 21
Wysig - spelfout (suens) na (seuns) in vers 22
Wysig - voeg ʼn komma in na (word) in vers 22
Wysig - verwyder die nommer 23 onder an die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-10-19 08:59:04 +00:00 committed by Gitea
parent 8829566854
commit 3adb26b4f2
1 changed files with 13 additions and 13 deletions

26
2/1
View File

@ -1,22 +1,22 @@
En dit is die name van die seuns van Israel wat in Egipte gekom het; saam met Jakob het hulle gekom, elkeen met sy huisgesin:
Ruben, Símeon, Levi en Juda;
Issakar, Sébulon, en Benjamin;
Issakar, Sébulon en Benjamin;
Dan en Náftali, Gad en Aser.
En al die siele wat uit Jakob se lende voortgekom het, was seventig siele. Maar Josef was in Egipte.
En al die siele wat uit Jakob se lende voortgekom het, was sewentig siele. Maar Josef was in Egipte.
En Josef het gesterwe en al sy broers en daardie hele geslag.
Maar die kinders van Israel was vrugbaar en het baie geword, en hulle het vermeerder en buitegewoon magtig geword, sodat die land vol was van hulle.
Toe staan daar 'n nuwe koning oor Egipte op wat niks van Josef geweet het nie.
Maar die kinders van Israel was vrugbaar en het baie geword, en hulle het vermeerder en buitengewoon magtig geword, sodat die land vol was van hulle.
Toe staan daar ʼn nuwe koning oor Egipte op wat niks van Josef geweet het nie.
Dié het vir sy volk gesê: Kyk, die volk van die kinders van Israel is meer en magtiger as ons.
Kom, laat ons 'n slim plan teen hulle maak, sodat hulle nie kan vermeerder; en as daar oorlog voorkom, hulle nie by ons vyande aansluit en teen ons veg en uit die land optrek nie.
Daar is toe opsigters van dwangarbeid oor hulle aangestel om hulle met harde arbeid te verdruk.En hulle het vir Farao die voorraadstede Pitom en Raämses gebou.
Maar hoe meer hulle verdruk is, hoe meer hulle vermenigvuldig en uitbrei sodat hulle bang geword het vir die kinders van Israel.
Kom, laat ons ʼn slim plan teen hulle maak, sodat hulle nie kan vermeerder nie; en as daar oorlog voorkom, hulle ook nie by ons vyande aansluit en teen ons veg en uit die land optrek nie.
Daar is toe opsigters van dwangarbeid oor hulle aangestel om hulle met harde arbeid te verdruk. En hulle het vir Farao die voorraadstede Pitom en Raämses gebou.
Maar hoe meer hulle verdruk is, hoe meer hulle vermenigvuldig en uitbrei, sodat hulle bang geword het vir die kinders van Israel.
Daarom het die Egiptenaars die kinders van Israel met hardheid laat dien
en hulle lewe bitter gemaak deur swaar werk met klei en bakstene en deur allerande werk in die landerye-al die werk wat hulle met hardheid laat verrig het.
en hulle lewe bitter gemaak deur swaar werk met klei en bakstene en deur allerhande werk in die landerye-al dié werk wat hulle met hardheid deur hulle laat verrig het.
En die koning van Egipte het met die Hebreeuse vroedvroue-die een se naam was Sifra en die ander se naam Pua-gespreek
en gesê: As julle die Hebreeuse vroue by 'n geboorte help, dan moet julle na die geboortestoel kyk: as dit 'n seun is, maak him dood; maar as dit 'n dogter is, laat haar lewe.
en gesê: As julle die Hebreeuse vroue by ʼn geboorte help, dan moet julle na die geboortestoel kyk: as dit ʼn seun is, maak hom dood; maar is dit ʼn dogter, laat haar lewe.
Maar die vroedvroue het God gevrees en nie gedoen soos die koning van Egipte vir hulle gesê het nie, maar die seuntjies laat lewe.
Toe laat die koning van Egipte die vroedvroue roep en hy sê vir hulle: Waarom het julle dit gedoen en die seuntijies laat lewe?
En die vroedvroue sê vir Farao: Die Hebreeuse vroue is nie soos die Egiptiese nie, want hulle is sterk-voordat die vroedvroue by hulle kom, het hulle al gebaar.
Toe laat die koning van Egipte die vroedvroue roep, en hy sê vir hulle: Waarom het julle dit gedoen en die seuntjies laat lewe?
En die vroedvroue sê vir Farao: Die Hebreeuse vroue is nie soos die Egiptiese nie, want hulle is sterk-voordat die vroedvrou by hulle kom, het hulle al gebaar.
Maar God het aan die vroedvroue weldadigheid bewys. En die volk het vermenigvuldig en baie magtig geword.
En omdat die vroedvroue God gevrees het, het hy aan hulle huisgesinne geskenk.
Toe gee Farao aan sy hele volk bevel en sê: Al die suens wat gebore word moet julle in die Nyl werp, maar al die dogters kan julle laat lewe.
En omdat die vroedvroue God gevrees het, het Hy aan hulle huisgesinne geskenk.
Toe gee Farao aan sy hele volk bevel en sê: Al die seuns wat gebore word, moet julle in die Nyl werp, maar al die dogters kan julle laat lewe.