From 3af7bcff3a729e361a36ddde92604ac3bd217284 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Fri, 24 Mar 2023 16:49:22 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Psalms 46:1-6 --- 19/46 | 6 ++++++ 1 file changed, 6 insertions(+) create mode 100644 19/46 diff --git a/19/46 b/19/46 new file mode 100644 index 0000000..8cebd7d --- /dev/null +++ b/19/46 @@ -0,0 +1,6 @@ +Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. Met sopraanstemme. ʼn Lied. +God is vir ons ʼn toeflug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. +Daarom sal ons nie vrees nie, al wankel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die seë. +Laat die waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy verheffing! Sela. +Die stroompies van ʼn rivier maak die Godstad bly, die heiligdom van die woninge van die Allerhoogste. +God is daar binne - in, dit sal nie wankel nie; God sal dit help as die dag aanbreek.