From 3c0bb4f0c8b3b34f48a5d93bf9c5225896e01384 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Lemuel van der Merwe Date: Sat, 22 Apr 2023 21:31:28 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Psalms 49:1-7 --- 19/49 | 7 +++++++ 1 file changed, 7 insertions(+) create mode 100644 19/49 diff --git a/19/49 b/19/49 new file mode 100644 index 0000000..eee04fd --- /dev/null +++ b/19/49 @@ -0,0 +1,7 @@ +Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ʼn Psalm. +Hoor dit, alle volke, luister, alle bewoners van die wêreld, +geringes sowel as aansienlikes, tesame ryk en arm! +My mond sal louter wysheid spreek, en die oordenking van my hart is net verstant. +Ek sal my oor neig tot ʼn spreuk; ek sal my raaisel verklaar by die siter. +Waarom sou ek vrees in dae van onheil, as die ongeregtigheid van my onderkruipers my omring - +die wat vertrou op hulle vermoë en hulle beroem op die grootheid van hulle rykdom?