Korreksie Exodus 9:14-

Wysig - spelfout (nie iemand) na (niemand) in vers 14
Wysig - hoofletter (Ek) na kleinletter (ek) in vers 15
Wysig - voeg in (en jou) tussen (uitgestrek) en (en) in vers 15
Wysig - voeg in (my) tussen (jou) en (krag) in vers 16
Wysig - verwyder (hele) tussen (my) en (Naam) in vers 16
Wysig - kleinletter (naam) na hoofletter (Naam) in vers 16
Wysig - voeg in (hele) tussen (die) en (aarde) in vers 16
Wysig - spelfout (morê) na (môre) in vers 18
Wysig - verwyder (komma) na (tyd) in vers 18
Wysig - spelfout (reënsoos) na (reën soos) in vers 18
Wysig - verwyder (daar) tussen (wat) en (in) in vers 18
Wysig - spelfout (wat) na (dat) in vers 18
Wysig - voeg in (af) tussen (dag) en (dat) in vers 18
Wysig - spelfout (di) na (dit) in vers 18
Wysig - voeg in (die) tussen (en) en (diere) in vers 19
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (val) in vers 19
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 20
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 21
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (nie) in vers 21
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 22
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (uit) in vers 22
Wysig - verwyder (oor) tussen (en) en (diere) in vers 22
Wysig - spelfout (velde) na (veld) in vers 22
Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 23
Wysig - kleinletter (Here) na hoofletter (HERE) in vers 23
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (gewees) en (het) in vers 24
Wysig - Verwyder (van) tussen (land) en (Gosen) in vers 26
Wysig - hoofletter (Waar) na kleinletter (waar) in vers 26
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 27
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 28
Wysig - spelfout (wantWant) na (want) in vers 28
Wysig - spelfout (oor genoeg) na (oorgenoeg) in vers 28
Wysig - spelfout (Hemel) na (HERE) in vers 29
Wysig - spelfout (ooophou) na (ophou) in vers 29
Wysig - spelfout (aanbetrf- ek) na (aanbetref-ek) in vers 30
Wysig - spelfout (vlaas) na (vlas) in vers 31
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (verhard) in vers 35
Wysig - spelfout (kinder) na (kinders) in vers 35
Wysig - verwyder die nommer 36 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-11-17 11:45:26 +00:00 committed by Gitea
parent 2992a74116
commit 40efa5dc12
1 changed files with 17 additions and 17 deletions

34
2/9
View File

@ -11,25 +11,25 @@ So het hulle dan roet uit die oond geneem en voor Farao gaan staan, en Moses het
En die towenaars kon voor Moses nie staan vanweë die swere nie. Want die swere was aan die towenaars en al die Egiptenaars.
Maar die HERE het Farao se hart verhard, sodat hy nie na hulle geluister het nie, soos die HERE vir Moses gesê het.
Verder het die HERE vir Moses gesê: Maak jou môre vroeg klaar en stel jou voor Farao en sê vir hom: So spreek die HERE, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.
Want hierdie keer sal Ek al my plae in jou hart stuur, en teen jou dienaars en jou volk, dat jy kan weet dat daar nie iemand op die hele aarde is soos Ek nie.
Want anders sou Ek my hand uitgestrek en jou volk met die pes getref het, en jy sou van die aarde verdelg gewees het;
maar hierom het Ek jou nog laat bestaan, dat Ek jou krag kan toon, en dat hulle my hele naam op die aarde kan verkondig.
Want hierdie keer sal Ek al my plae in jou hart stuur, en teen jou dienaars en jou volk, dat jy kan weet dat daar niemand op die hele aarde is soos Ek nie.
Want anders sou ek my hand uitgestrek en jou en jou volk met die pes getref het, en jy sou van die aarde verdelg gewees het;
maar hierom het Ek jou nog laat bestaan, dat Ek jou my krag kan toon, en dat hulle my Naam op die hele aarde kan verkondig.
Versit jy nog teen my volk, dat jy hulle nie wil laat trek nie?
Kyk, Ek sal morê omtrent sulke tyd, ʼn baie swaar hael laat reënsoos wat daar in Egipte nie gewees het van die dag wat di gegrond is tot nou toe nie.
Stuur dan nou en laat jou vee en alles wat jy in die veld het, in veiligheid bring; al die mense en diere wat in die veld gevind word, en wat nie binnekant gebring is nie-op hulle sal die hael val sodat hulle sterwe.
Hy wat die Here se woord gevrees het onder die dienaars van Farao, het sy slawe en sy vee in die huise laat vlug;
maar hy wat op die Here se woord geen ag gegee het nie het sy slawe en sy vee in die veld laat bly.
Toe sê die Here vir Moses: Steek jou hand na die hemel uit en daar sal hael wees in die hele Egipteland, oor mense en oor diere en oor al die plante van die velde in Egipteland.
EN Moses het sy staf na die hemel uitgesteek, en die Here het donder en hael gegee, en vuur het na die aarde uitgeskiet; en die Here het hael op Egipteland laat reën.
En daar was hael en onophoudelike vuur binne-in die hael, baie swaar, soos wat in die hele Egipteland nooit gewees het vandat dit aan ʼn volk behoort het nie.
Kyk, Ek sal môre omtrent sulke tyd ʼn baie swaar hael laat reën soos wat in Egipte nie gewees het van die dag af dat dit gegrond is tot nou toe nie.
Stuur dan nou en laat jou vee en alles wat jy in die veld het, in veiligheid bring; al die mense en die diere wat in die veld gevind word, en wat nie binnekant gebring is nie-op hulle sal die hael val, sodat hulle sterwe.
Hy wat die HERE se woord gevrees het onder die dienaars van Farao, het sy slawe en sy vee in die huise laat vlug;
maar hy wat op die HERE se woord geen ag gegee het nie, het sy slawe en sy vee in die veld laat bly.
Toe sê die HERE vir Moses: Steek jou hand na die hemel uit, en daar sal hael wees in die hele Egipteland, oor mense en diere en oor al die plante van die veld in Egipteland.
En Moses het sy staf na die hemel uitgesteek, en die HERE het donder en hael gegee, en vuur het na die aarde uitgeskiet; en die HERE het hael op Egipteland laat reën.
En daar was hael en onophoudelike vuur binne-in die hael, baie swaar, soos wat in die hele Egipteland nooit gewees het vandat dit aan ʼn volk behoort het nie.
En die hael het in die hele Egipteland geslaan alles wat in die veld was, mense sowel as diere. Ook het die hael al die plante van die veld geslaan en al die bome van die veld verbreek.
Net in die land van Gosen Waar die kinders van Israel was, was daar geen hael nie.
Toe het Farao Moses en Aäron laat roep en vir hulle gesê: Ek het dié keer sonde gedoen. Die Here is reg, maar ek en my volk het ongelyk.
Bid tot die Here, wantWant daar is oor genoeg donder van God en hael gewees; dan sal ek julle laat trek, en julle hoef nie langer te bly nie.
Toe sê Moses vir hom: So gou as ek die stad uitgaan, sal ek my hande na die Hemel uitbrei: die donder sal ooophou en die hael sal nie meer wees nie; sodat u kan weet dat die aarde aan die HERE behoort.
Maar wat u en u dienaars aanbetrf- ek weet dat julle nog nie ontsag het vir die HERE God nie.-
En die vlaas en die gars was weggeslaan, want die gars was in die aar en die vlas in die knop.
Net in die land Gosen waar die kinders van Israel was, was daar geen hael nie.
Toe het Farao Moses en Aäron laat roep en vir hulle gesê: Ek het dié keer sonde gedoen. Die HERE is reg, maar ek en my volk het ongelyk.
Bid tot die HERE, want daar is oorgenoeg donder van God en hael gewees; dan sal ek julle laat trek, en julle hoef nie langer te bly nie.
Toe sê Moses vir hom: So gou as ek die stad uitgaan, sal ek my hande na die HERE uitbrei: die donder sal ophou en die hael sal nie meer wees nie; sodat u kan weet dat die aarde aan die HERE behoort.
Maar wat u en u dienaars aanbetref-ek weet dat julle nog nie ontsag het vir die HERE God nie.-
En die vlas en die gars was weggeslaan, want die gars was in die aar en die vlas in die knop.
Maar die koring en die spelt was nie weggeslaan nie, want hulle is later.
So het Moses dan uit die stad gegaan van Farao af weg en sy hande na die HERE uitgebrei. En die donder en hael het opgehou, en die reën het nie meer gegiet op die aarde nie.
Toe Farao sien dat die reën en die hael en die donder ophou, het hy nog verder gesondig en sy hart verhard, hy en sy dienaars.
En Farao se hart was verhard sodat hy die kinder van Israel nie laat trek het nie, soos die HERE deur Moses gespreek het.
En Farao se hart was verhard, sodat hy die kinders van Israel nie laat trek het nie, soos die HERE deur Moses gespreek het.