From 4241aed8320ecc7f1999c2820f7f73acf834f8ed Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Eunice van der Merwe Date: Sat, 16 Jul 2022 10:57:33 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Leviticus 14:45-57 --- 3/14 | 13 +++++++++++++ 1 file changed, 13 insertions(+) diff --git a/3/14 b/3/14 index 8fe3e29..707c93a 100644 --- a/3/14 +++ b/3/14 @@ -42,3 +42,16 @@ En die huis moet hulle binnekant rondom afgekrap het, buitekant die stad op 'n o Dan moe thulle ander klippe neem en in die plek van daardie klippe insit, en hulle moet ander klei neem en die huis pleister. Maar as die plaag weer in die huis iutbrek nadat hulle die klippe uitgebreek en die huis afgekrap het en die gepleister is, dan moet die priester kom; en as hy sien dat die plaag in die huis versprei het, dan is dit 'n kwaadaardige melaatsheid in die huis dit is onrein. +Daarom moet hulle die huis afbreek: sy klippe en sy hout en al die klei van die huis, en hulle moet dit buitekant die stad op 'n onrein plek uitbring. +En hy wat in die huis kom, al die tyd dat hulle dit toegesluit hou, sal tot die aand toe onrein wees. +En hy wat in die huis slaap, moet sy klere was; en hy wat in die huis eet, moet sy klere was. +Maar as die priesterkom en sien dat die plaag nie in die huis versprei het nie nadat die huis gepleister is, dan moet die priester die huis rein verklaar, want die aangetaste plek het gesond geword. +Dan moet hy om die huis te ontsondig twee voëls neem en sederhout en skarlaken stof en hisop, +en die een voël in 'n erdepot oor vars water slag. +Dan moet hy die sederhout en die hisop en die skarlaken stof en die lewendige voël neem en dit in die bloed van die geslagte voël en in die vars water insteek; en hy moet die huis sewemaal besprinkel. +So moet hy dan die huis die huis ontsondig moet die bloed van die voël sowel as met die vars water en die lewendige voël en die sederhout en die hisop en die skarlaken stof. +Daarop moet hy die lewendige voël buitekant die stad oor die oop veld laat wegvlieg. So dan moet hy vir die huis versoening doen, en dit sal rein wees. +Dit is die wet oor elke plaag van melaatsheid en oor skurfte +en oor melaatsheid van klere en huise +en oor swelsels en uitslag en ligte vlekke, +om te onderrig waneer iets onrein en iets wanneer iets rein is. Dit is die wet oor die melaatsheid.