Korreksie Génesis 10:1-32

Wysig - voeg in ʼn (komma) na (lande) in vers 5
Wysig - spelfout (suens) na (seuns) in vers 7
Wysig - spelfout (gewildige) na (geweldige) in vers 9
Wysig - 2 woorde aanmekaar getik (vandie) na (van die) in vers 9
Wysig - voeg in 8 woorde en ʼn komma (Gerar  tot by Gasa, in die rigting van) voor (Sodom) in vers 19
Wysig - spelfout (Gemorra) na (Gomorra) in vers 19
Wysig - kleinletter (en) na hoofletter (en) in vers 23
Wysig - voeg in 1 woord (vader) in vers 24
Wysig - verwyder die nommer 33 onderaan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2023-09-19 09:57:29 +00:00 committed by Llewellyn
parent 8dda3f080e
commit 43815587dc
1 changed files with 7 additions and 7 deletions

14
1/10
View File

@ -2,11 +2,11 @@ En dit is die stamboom van die seuns van Noag, Sem, Gam en Jafet - vir hulle is
Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madia en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.
En die seuns van Gomer was: Áskenas en Rifat en Togárma.
En die seuns van Jawan was: Elísa en Tarsis, die Kittiërs en Dodaniete -
uit hulle het verdeeld geraak die kuslande van die nasies, in hulle lande elkeen na sy taal, volgens hulle geslagte, in hulle nasies.
uit hulle het verdeeld geraak die kuslande van die nasies, in hulle lande, elkeen na sy taal, volgens hulle geslagte, in hulle nasies.
En die seuns van Gam was: Kus en Misraim en Put en Kanaän.
En die suens van Kus was: Seba en Hawila en Sabta en Raéma en Sábtega. En die seuns van Raéma: Skeba en Dedan.
En die seuns van Kus was: Seba en Hawila en Sabta en Raéma en Sábtega. En die seuns van Raéma: Skeba en Dedan.
Kus was ook die vader van Nimrod. Hý het begin om ʼn geweldenaar op aarde te wees.
Hy was ʼn geweldige jagter voor die aangesig van die HERE. Daarom sê hulle: Soos Nimrod, ʼn gewildige jagter voor die aangesig vandie HERE.
Hy was ʼn geweldige jagter voor die aangesig van die HERE. Daarom sê hulle: Soos Nimrod, ʼn geweldige jagter voor die aangesig van die HERE.
En die begin van sy ryk was Babel en Ereg en Akkad en Kalne in die land Sínear.
Uit hierdie land het hy getrek na Assur en gebou: Ninevé en Rehobōt-Ir en Kalag
en Resen, tussen Ninevé en Kalag: dit is die groot stad.
@ -16,12 +16,12 @@ En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het
en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete,
en die Hewiete en Arkiete en Siniete,
en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete. En daarna het die geslagte van die Kanaäniete hulle versprei.
En die gebied van die Kanaäniete was van Sidon af in die rigting van Sodom en Gemorra en Adma en Sebóim, tot by Lesa.
En die gebied van die Kanaäniete was van Sidon af in die rigting van Gerar tot by Gasa, in die rigting van Sodom en Gomorra en Adma en Sebóim, tot by Lesa.
Dit was die seuns van Gam volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, in hulle nasies.
En ook vir Sem, die stamvader van al die seuns van Heber, die ouer broer van Jafet, is seuns gebore.
Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpagsad en Lud en Aram.
en die seuns van Aram was: Us en Hul en Geter en Mas.
En Arpagsad was die van Selag, en Selag van Heber.
En die seuns van Aram was: Us en Hul en Geter en Mas.
En Arpagsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.
En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en die naam van sy broer was Joktan.
En Joktan was die vader van Almódad en Selef en Hasarmávet en Jerag
en Hadóram en Usal en Dikla,
@ -29,4 +29,4 @@ en Obal en Abímael en Skeba,
en Ofir en Hawila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.
En hulle woonplek was van Mesa af in die rigting van Sefar, die berg van die Ooste.
Dit is die seuns van Sem volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, volgens hulle nasies.
Dit is die geslagte van die seuns van Noag volgens hulle afstamming, in hulle nasies; en uit hulle het die nasies op die aarde hulle verdeel ná die vloed.
Dit is die geslagte van die seuns van Noag volgens hulle afstamming, in hulle nasies; en uit hulle het die nasies op die aarde hulle verdeel ná die vloed.