From 507cd38c9f71f775323a03cdcf562c64bdab6fc5 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Eunice van der Merwe Date: Sat, 25 Sep 2021 18:19:44 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by 3 Johannes 1 --- 64/1 | 15 +++++++++++++++ 1 file changed, 15 insertions(+) create mode 100644 64/1 diff --git a/64/1 b/64/1 new file mode 100644 index 0000000..ab7e26f --- /dev/null +++ b/64/1 @@ -0,0 +1,15 @@ +Die ouderling aan die geliefde Gajus wat ek in die waarheid liefhet. +Geliefde ek wens dat dit met jou in alles mag goed gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan; +want ek was baie as broeders kom en van jou waarheid getuig, soos jy in die waarheid wandel. +Ek het geen groter blydskap as dit nie, dat ek hoor dat my kinders in die waarheid wandel. +Geliefde, jy handel getrou in alles wat jy die vir die broeders, en dit vir vreemdelinge +wat van jou liefde voor die gemeente getuig het. Help hulle asseblief verder op 'n voor God waardige wyse. +Want vir sy Naam het hulle uitgegaan sonder om iets van die heidene te neem. +Ons behoort dan sulke mens goed te ontvang, sodat ons meedearbeiders van die waarheid kan word. +Ek het aan die gemeente geskrywe, maar Diόtrefes wat onder hulle die eerste wil wees, steur hom nie aan ons nie. +Daarom, as ek kom sal ek hom herinner aan die slegte werke wat hy doen deur met slegte woorde teen ons uit te vaar; en hiermee nir tevreede nie, ontvang hy nie alleen self die broeders nie gasfry nie, maar verhinder ook die wat dit wil doen en werp hulle uit die gemeente. +Geliefde, volg nie ná wat kwaad isnie, maar wat goed is, hy wat goed doen is uit God; maar hy wat kwaad doen, het God nie gesien nie. +Aan Demétrius is deur almal getuienis gegee en deur die waarheid self; en ons getuig ook, en julle weet dat ons getuienis waar is. +Ek het baie dinge gehadom te skrywe, maar ek wil nie met ink en pen aan jou skrywe nie. +Maar ek hoop om jou gou te sien, en ons sal van mond tot mond spreek. +Vrede vir jou! Die vriende groet jou. Groet die vriende by die naam.