Korreksie Job 31:1-40

Wysig - spelfout (Want) na (Wat) in vers 2
Wysig spelfout (leuns) na (leuens) in vers 5
This commit is contained in:
Hantie 2022-09-22 08:02:34 +00:00 committed by Gitea
parent 2e5e7ac26d
commit 59f08afd24
1 changed files with 2 additions and 2 deletions

4
18/31
View File

@ -1,8 +1,8 @@
Ek het ʼn verbond gemaak met my oë: hoe sou ek dan ag gegee het op ʼn jonkvrou?
Want tog is die lot van God daarbo beskik, en die erfdeel van die Almagtige uit die hoogtes? -
Wat tog is die lot van God daarbo beskik, en die erfdeel van die Almagtige uit die hoogtes? -
Is dit nie ondergang vir die kwaaddoener en ongeluk vir die werkers van ongeregtigheid nie?
Sien Hý nie my weë, en tel Hy nie al my voetstappe nie?
As ek met leuns omgegaan het en my voet gehardloop het na bedrog:
As ek met leuens omgegaan het en my voet gehardloop het na bedrog:
laat Hy my dan weeg op ʼn regte weegskaal, sodat God my vroomheid kan weet!
As my gang afgewyk het van die weg, en my hart agter my oë aangegaan het, en aan my hande ʼn vlek kleef -
laat my dan saai en ʼn ander een eet, en my uitspruitsels ontwortel word.