From 5e09f3d05a269e17d3753f868fadfebac4100d50 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Sat, 10 Sep 2022 10:06:50 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 23:7 Wysig - verwyder (ek) tussen (sou) en (daar) in vers 7 --- 18/23 | 2 +- 1 file changed, 1 insertion(+), 1 deletion(-) diff --git a/18/23 b/18/23 index 2e82f5d..571776f 100644 --- a/18/23 +++ b/18/23 @@ -4,7 +4,7 @@ Ag, as ek maar wis waar ek Hom kon vind, maar kon kom tot by sy woning! Dan sou ek die regsaak voor sy aangesig uiteensit en my mond met bewyse vul; ek sou weet die woorde wat Hy my sou antwoord, en verstaan wat Hy vir my sou sê. Sou Hy met oormag teen my stry? Nee, maar Hý sou ag op my gee. -Dan sou ek daar ʼn opregte met Hom staan en pleit, en ek sou vir ewig van my regter vrykom. +Dan sou daar ʼn opregte met Hom staan en pleit, en ek sou vir ewig van my regter vrykom. Maar ek gaan na die ooste, en Hy is nie daar nie; en na die weste, maar ek bemerk Hom nie. As Hy in die noorde werk, aanskou ek Hom nie; buig Hy af na die suide, dan sien ek Hom nie. Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud tevoorskyn kom.