Voeg by Genesis 41:22-24

This commit is contained in:
Hannah van der Merwe 2022-10-28 22:45:43 +02:00 committed by Gitea
parent a8e40c5958
commit 5eceff6823

3
1/41
View File

@ -19,3 +19,6 @@ en sewe koeie het uit die Nyl uit opgekom wat vet van vleis en mooi van uiterlik
En ná hulle kom daar nog sewe koeie op, skraal en baie lelik van uierlik en maer van vleis; ek het soos hulle so lelik in die ganse Egipteland nie gesien nie.
En die maer en lelike koeie het die sewe eerste vet koeie opgeëet:
die het in hulle maag ingegaan, maar ʼn mens kon nie merk dat hulle in hul maag ingegaan het nie; want hulle aansien was lelik soos in die begin. Toe het ek wakker geword.
Darna het ek in my droom gesien, en kyk, sewe vol en mooi are skiet op aan een steel.
En ná hulle spruit daar sewe are uit wat dor, maer en deur die oostewind verskroeid was;
en die sewe maer are het die sewe mooi are verslind. En ek het dit aan die toewenaars meegedeel, maar niemand kon my inligting gee nie.