From 6895d96f22cd97086fc89b97ea0add05fee5ebb5 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Mon, 3 Oct 2022 09:38:07 +0000 Subject: [PATCH] Korreksie Job 35:1-16 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig -kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 2 Wysig - spelfout (wat na (wanneer) in vers 3 Wysig - spelfout (aantwoord) na (antwoord) in vers 4 Wysig - spelfout (watterskade) na (watter skade) in vers 6 Wysig - ( 'n) 2 x na woordelys se (ʼn) in vers 8 Wysig - verwyder nommer 17 onder aan hoofstuk --- 18/35 | 12 ++++++------ 1 file changed, 6 insertions(+), 6 deletions(-) diff --git a/18/35 b/18/35 index 364597e..db57166 100644 --- a/18/35 +++ b/18/35 @@ -1,11 +1,11 @@ Verder het Elíhu aangehef en gesê: -Hou u dit vir reg, noem u dit: my geregtigheid voor God, - -dat u vra wat dit u baat: Wat help dit my meer as wat ek sou sondig? -Ék sal u aantwoord gee en u vriende saam met u. +Hou u dit vir reg, noem u dit: My geregtigheid voor God, - +dat u vra wat dit u baat: Wat help dit my meer as wanneer ek sou sondig? +Ék sal u antwoord gee en u vriende saam met u. Kyk op na die hemel en sien, en aanskou die wolke wat hoog bo u is. -As u sondig, watterskade is dit vir Hom? En is u oortredinge baie, wat kan u Hom aandoen? +As u sondig, watter skade is dit vir Hom? En is u oortredinge baie, wat kan u Hom aandoen? As u regverdig is, wat gee u aan Hom? Of wat sal Hy uit u hand aanneem? -Vir 'n man soos u geld u goddeloosheid, en vir 'n mensekind u geregtigheid. +Vir ʼn man soos u geld u goddeloosheid, en vir ʼn mensekind u geregtigheid. Vanweë die menigte van verdrukkinge skreeu hulle; hulle roep om hulp oor die arm van die grotes. Maar niemand sê: Waar is God, my Maker nie, wat lofsange gee in die nag, wat ons meer leer as aan die diere van die aarde en ons wyser maak as die voëls van die hemel. @@ -13,4 +13,4 @@ Dan roep hulle - maar Hy antwoord nie - vanweë die trotsheid van die kwaaddoene Sekerlik, na nietige klagtes luister God nie, en die Almagtige slaan daar geen ag op nie. Hoeveel minder as u sê u sien Hom nie. Die regsaak is voor Hom: wag dan op Hom. Maar nou, omdat sy toorn nie straf nie, en Hy nie grootliks ag gee op oormoed nie, -maak Job sy mond wyd oop in nietige gepraat, vermenigvuldig hy woorde sonder kennis. +maak Job sy mond wyd oop in nietige gepraat, vermenigvuldig hy woorde sonder kennis. \ No newline at end of file