diff --git a/2/6 b/2/6 index 95a24ed..6b626e9 100644 --- a/2/6 +++ b/2/6 @@ -16,10 +16,10 @@ En dit is die name van die seuns van Levi volgens hulle afstamming: Gerson en Ke Die seuns van Gerson: Libni en Símeϊ volgens hulle geslagte. En die seuns van Kehat: Amram en Jishar en Hebron en Ússiël; en die lewensjare van Kehat was honderd drie en dertig jaar. En die seuns van Merári: Magli en Musi. Dit is die geslagte van Levi volgens hulle afstamming. -En Amram het Jόgebed, sy tante, vir hom as vrou geneem, en sy het vir hom gebaar, Aäron en Moses. En die lewensjare van Amram vas honderd sewen-en dertig jaar. +En Amram het Jόgebed, sy tante, vir hom as vrou geneem, en sy het vir hom gebaar Aäron en Moses. En die lewensjare van Amram vas honderd sewen-en dertig jaar. En die seuns van Jishar: Korag en Nefeg en Sigri. En die seuns van Ússiël: Mísael, Elsafan en Sitri. -En Aäron het Eliséba, die dogter van Ammínadab, suster van Nagson, vir hom as vrou geneem; en sy het vir hom gebaar: Nadab en Abíhu, Eleásar en Itamar. +En Aäron het Eliséba, die dogter van Ammínadab, die suster van Nagson, vir hom as vrou geneem; en sy het vir hom gebaar: Nadab en Abíhu, Eleásar en Itamar. En die seuns van Korag: Assir, Elkana en Abíasaf. Dit is die geslagte van die Koragiete. En Eleásar, die seun van Aäron, het vir hom een van die dogters van Pútiël as vrou geneem; en sy het vir hom Pínehas gebaar. Dit is die famieliehoofde van die Leviete volgens hulle geslagte. Dit is Aäron en Moses vir wie die HERE gesê het: Lei die kinders van Israel uit Egipteland volgens hulle leërafdeelings.