Korreksie Job 3:1-26
Wysig - hoofletters (DAARNA) na kleinletters (Daarna) in vers1 Wysig - hoofletters (WAAROM) na kleinletters (Waarom) in vers 20
This commit is contained in:
parent
b4625384f5
commit
72be0dbb11
4
18/3
4
18/3
@ -1,4 +1,4 @@
|
||||
DAARNA het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.
|
||||
Daarna het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.
|
||||
En Job het begin en gesê:
|
||||
Mag die dag vergaan waarop ek gebore is, en die nag wat gesê het: ʼn Seun is ontvang.
|
||||
Mag dié dag duisternis wees; mag God nie na hom vra daarbo nie en geen ligglans oor hom skyn nie.
|
||||
@ -17,7 +17,7 @@ Of ek sou, soos ʼn weggestopte misgeboorte, nie bestaan het nie - soos kinders w
|
||||
Daar hou die goddelose op met woel, en daar rus hulle wie se kragte uitgeput is.
|
||||
Die gevangene is almal saam gerus; hulle hoor die stem van die drywer nie.
|
||||
Klein en groot is daar gelyk, en die slaaf is vry van sy heer.
|
||||
WAAROM gee Hy lig aan die ellendige en lewe aan die wat verbitterd is van siel?
|
||||
Waarom gee Hy lig aan die ellendige en lewe aan die wat verbitterd is van siel?
|
||||
wat wag op die dood, en hy kom nie; en meer na hom grawe as na verborge skatte?
|
||||
wat bly sou wees met gejuig, hulle sou verheug as hulle die graf kon vind?
|
||||
Waarom gee hy lig aan ʼn man wie se weg verborge is, ʼn man wat deur God aan alle kante ingesluit is?
|
||||
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user