Korreksie Job 10:1-22
Wysig - spelfout (veroordeel) na (voordeel) in vers 3 Wysig - spelfout (ig) na (lig) in vers 3 Wysig - spelfout (sooos) na (soos) in vers 4 Wysig - spelfout (yare) na (jare) in vers 5 Wysig - een woord (datek) na twee woorde ( dat ek) in vers 7 Wysig - spelfout (vat) na (wat) in vers 7 Wysig - spelfout (klie) na (klei) in vers 9 Wysig - spelfout (stok) na (stof) in vers 9 Wysig - spelfout (so) na (sou) in vers 14 Wysig - spelfout (kan) na (kon) in vers 15 Wysig - een woord (myjaag) na twee woorde ( my jaag) in vers 16 Wysig - voeg in (u) tussen (en) en (grimmigheid) in vers 17 Wysig- spelfout (vordat) na (voordat) in vers 21 Wysig - spelfout (doodskaguwee) na ( doodskaduwee) in vers 21 Wysig- verwyder die nommer 23 onder aan hoofstuk
This commit is contained in:
parent
1caca76241
commit
75f59205fb
22
18/10
22
18/10
@ -1,22 +1,22 @@
|
||||
Ek walg van my lewe; ek wil my geklaag die vrye loop gee; ek wil spreek in die bitterheid van my siel.
|
||||
Ek sê tot God: Veroordeel my nie; laat my weet waarom U met my twis.
|
||||
Is dit veroordeel vir U dat U verdruk; dat U die arbeid van u hande verwerp terwyl U oor die planne van die goddelose ig laat skyn?
|
||||
Het U vleeslike oë? Of sien U sooos ʼn mens sien?
|
||||
Is u dae soos die dae van ʼn mens? Of u yare soos die dae van ʼn man?
|
||||
Is dit voordeel vir U dat U verdruk; dat U die arbeid van u hande verwerp terwyl U oor die planne van die goddelose lig laat skyn?
|
||||
Het U vleeslike oë? Of sien U soos ʼn mens sien?
|
||||
Is u dae soos die dae van ʼn mens? Of u jare soos die dae van ʼn man?
|
||||
dat U soek na my ongeregtigheid en vra na my sonde;
|
||||
ofskoon U weet datek nie skuldig is nie en daar niemand is vat uit u hand kan red nie?
|
||||
ofskoon U weet dat ek nie skuldig is nie en daar niemand is wat uit u hand kan red nie?
|
||||
U hande het my geformeer en my gemaak, heeltemal rondom; en wil U my vernietig?
|
||||
Bedink tog dat U my soos klie gevorm het, en wil U my tot stok laat terugkeer?
|
||||
Bedink tog dat U my soos klei gevorm het, en wil U my tot stof laat terugkeer?
|
||||
Het U my nie soos melk uitgegiet en my soos kaas laat dik word nie?
|
||||
Met vel en vlees het U my beklee, en met bene en senings het U my deurvleg.
|
||||
Die lewe - ja guns het U aan my bewys, en u sorg het my gees bewaak.
|
||||
Maar daarby het U dit verberg in u hart, ek weet dat dit u toeleg was:
|
||||
As ek so sondig, dan sou U my waarneem en my nie vryspreek van my ongeregtigheid nie.
|
||||
Was ek skuldig - wee my! En was ek regverdig, ek sou my hoof nie kan ophef nie, sat van skande en bewus van my ellende.
|
||||
En as my hoof hom ophef, sou U myjaag soos ʼn leeu en U opnuut wonderbaarlik teenoor my gedra.
|
||||
U sou altyd nuwe getuie teen my bring en grimmigheid teen my vermeerder - altyd nuwe leërafdelings teen my!
|
||||
As ek sou sondig, dan sou U my waarneem en my nie vryspreek van my ongeregtigheid nie.
|
||||
Was ek skuldig - wee my! En was ek regverdig, ek sou my hoof nie kon ophef nie, sat van skande en bewus van my ellende.
|
||||
En as my hoof hom ophef, sou U my jaag soos ʼn leeu en U opnuut wonderbaarlik teenoor my gedra.
|
||||
U sou altyd nuwe getuie teen my bring en u grimmigheid teen my vermeerder - altyd nuwe leërafdelings teen my!
|
||||
Waarom tog het U my uit die moederskoot laat uitgaan? Ek moes gesterf het sonder dat ʼn oog my gesien het.
|
||||
Ek moes gewees het of ek daar nie was nie; van die moederskoot af moes ek na die graf gedra gewees het.
|
||||
Is my dae nie min nie? Laat Hy ophou, my laat staan, dat ek ʼn bietjie vrolik kan wees;
|
||||
vordat ek heengaan - en nie terugkom nie - na die land van duisternis en doodskaguwee,
|
||||
ʼn land van donkerheid, soos middernag, van doodskaduwee en wanorde, en dit gee ʼn skynsel - soos middernag!
|
||||
voordat ek heengaan - en nie terugkom nie - na die land van duisternis en doodskaduwee,
|
||||
ʼn land van donkerheid, soos middernag, van doodskaduwee en wanorde, en dit gee ʼn skynsel - soos middernag!
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user