Voeg by Psalms 23:1-6

This commit is contained in:
Lemuel van der Merwe 2022-09-05 12:33:23 +02:00
parent ff3bd241d4
commit 7bfbb9dcce
No known key found for this signature in database
GPG Key ID: 13A7F6AB592EC5DA
1 changed files with 6 additions and 0 deletions

6
19/23 Normal file
View File

@ -0,0 +1,6 @@
ʼn Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie.
Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.
Hy verwik my my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy naam ontwil.
Al gaan ek ook in ʼn dal van dood skaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my.
U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teestanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.
Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae.