From 7f24278d3181c2de7c2c4f365ceb2064dcee3f02 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hantie Date: Thu, 7 Sep 2023 09:26:42 +0000 Subject: [PATCH] =?UTF-8?q?Korreksie=20G=C3=A9nesis=207:1-24?= MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit Wysig - kleinletter (en) na hoofletter (En) in vers 18 Wysig - spelfout (nuesgate) na (neusgate) in vers 22 Wysig - verwyder die nommer 25 onder aan die hoofstuk --- 1/7 | 6 +++--- 1 file changed, 3 insertions(+), 3 deletions(-) diff --git a/1/7 b/1/7 index 7c4d651..50cb304 100644 --- a/1/7 +++ b/1/7 @@ -15,10 +15,10 @@ Hulle en al die wilde diere volgens hulle soorte en al die vee volgens hulle soo van al die vlees waar ʼn lewensgees in was, het twee-twee na Noag in die ark gegaan. En die wat ingaan, het gegaan as mannetjie en wyfie van alle vlees soos God hom beveel het. En die HERE het agter hom toegesluit. En die vloed was veertig dae lank op die aarde: die waters het vermeerder en die ark opgehef, sodat dit opgerys het bo die aarde. -en die waters het die oorhand gekry en grootliks vermeerder op die aarde terwyl die ark op die waters drywe. +En die waters het die oorhand gekry en grootliks vermeerder op die aarde terwyl die ark op die waters drywe. En die waters het heeltemal die oorhand gekry op die aarde, sodat al die hoë berge onder die ganse hemel bedek was. Vyftien el bo hulle het die waters die oorhand gekry, sodat die berge bedek was. En alle vlees wat op die aarde beweeg, het weggesterwe: die voëls en die vee en die wilde diere en al die gedierte wat op die aarde wemel, en al die mense. -Alles wat die asem van die lewensgees in sy nuesgate gehad het, alles wat op die droë grond was, het doodgegaan. +Alles wat die asem van die lewensgees in sy neusgate gehad het, alles wat op die droë grond was, het doodgegaan. So is dan al die lewende wesens verdelg wat op die aarde was, die mens sowel as die vee en die kruipende diere en die voëls van die hemel; hulle is verdelg van die aarde. En net Noag het oorgebly en wat by hom in die ark was. -En die waters het die oorhand behou oor die aarde honderd en vyftig dae lank. +En die waters het die oorhand behou oor die aarde honderd en vyftig dae lank. \ No newline at end of file