From 90a72d6efc9027d0b37b736cb11d326eec083fdd Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Hannah van der Merwe Date: Mon, 3 Oct 2022 21:27:07 +0200 Subject: [PATCH] Voeg by Genesis 37:23-25 --- 1/37 | 3 +++ 1 file changed, 3 insertions(+) diff --git a/1/37 b/1/37 index 1da7f80..5f979b9 100644 --- a/1/37 +++ b/1/37 @@ -20,3 +20,6 @@ En hulle het vir mekaar gesê: Daar kom daardie dromer aan! Kom dan nou, laat ons hom doodslaan en in een van die putte gooi en sê: ʼn Wilde dier het hom opgeët. Dan sal ons sien wat van sy drome word. Toe Ruben die hoor, het hy hom uit hulle hand gered deur te sê: Laat ons hom nie doodslaan nie. Ruben het ook vir hulle gesê: Moenie bloed vergiet nie; gooi hom in hierdie put wat in die woestyn is, maar moenie die hand aan hom slaan nie - sodat hy hom uit hulle hand kan red om hom na sy vader terug to bring. +En toe Josef by sy broers kom, trek hulle Josef se rok uit, die rok met lang moue wat hy aangehad het, +en julle neem hom en gooi hom in die put. Maar die put was leeg; daar was geen water in nie. +Daarna het hulle gaan sit om brood te eet; en toe hulle hul oë opslaan, sien hulle meteens ʼn reisgeselskap van Ismaeliete wat uit Gílead kom - hulle kamele gelaai met speserye en balsem en gom - op pad om dit na Egipte af te bring.