From 9a6b4076035debd94eaba03c4c6872bd505bf3cb Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Malachi van der Merwe Date: Tue, 28 Feb 2023 17:36:58 +0200 Subject: [PATCH] =?UTF-8?q?Voeg=20by=20Matthe=C3=BCs=209:1-8?= MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/plain; charset=UTF-8 Content-Transfer-Encoding: 8bit --- 40/9 | 8 ++++++++ 1 file changed, 8 insertions(+) create mode 100644 40/9 diff --git a/40/9 b/40/9 new file mode 100644 index 0000000..13e78a9 --- /dev/null +++ b/40/9 @@ -0,0 +1,8 @@ +En nadat hy in die skuit geklim het, het Hy oorgevaar en in sy eie stad gekom. +En hulle het ʼn verlamde man wat op ʼn bed lê, na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlambe: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe. +En sommige van die skrifgeleerdes het by hulleself gesê: Hierdie man praat godslasterlik. +En toe Jesus merk wat hulle gedagtes was, sê Hy: Waarom bedink julle slegte dinge in jalle harte? +Want wat is makliker, om te sê: Die sondes is jou vergewe! of om te sê: Steen op en loop? +Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe-sê Hy vir die verlamde men: Staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe. +En hy het opgestaan en huis toe gegaan. +En toe die skare dit sien, was hulle verwonderd en het God verheerlik wat so ʼn mag aan die mense gegee het.