Voeg by Genesis 24:20
This commit is contained in:
parent
3511346383
commit
b4cda97e1a
1
1/24
1
1/24
@ -17,6 +17,7 @@ En die dogter was baie mooi van aansien, 'n jongmeisie, en geen man het haar bek
|
||||
Toe loop die dienaar haar tegemoet en sê: Laat my tog 'n bietjie water uit jou kruik drink.
|
||||
En sy antwoord: Drink, meneer! Daarop laat sy gou haar kruik op haar hand afsak en laat hom drink.
|
||||
Nadat sy hom genoeg laat drink het, sê sy: Ek sal vir u kamele ook skep tot hulle genoeg gedrink het.
|
||||
Dadelik het sy haar kruik in die drinkbak leeggemaak en weer na die put geloop om te skep en vir al sy kamele gespek.
|
||||
En die man het haar stilwyend betrag om te weet of die HERE sy weg voorspoedig gemaak het of nie.
|
||||
En toe die kamele genoeg gedrink het, neem die man 'n goue neustring, 'n halwe sikkel in gewig, en twee armbande vir haar hande, tien sikkels goud in gewig.
|
||||
En hy sê: Wie se dogter is jy? vertel my tog. Is daar plek in die huis van jou vader om te vernag?
|
||||
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user