Korreksie Génesis 3:1-24

Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (hy) en (vir) en voeg in (sê) in vers 1
Wysig - spelfout (vrugde) na (vrugte) in vers 3
Wysig - spelfout (siel) na (seil) in vers 14
Wysig - verwyder die nommer 25 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2023-07-27 09:51:10 +00:00 committed by Llewellyn
parent 62ddc7059c
commit ba4dadc514
1 changed files with 4 additions and 4 deletions

8
1/3
View File

@ -1,6 +1,6 @@
Maar die slang was listiger as al die diere van die veld wat die HERE God gemaak het. En hy vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie?
Maar die slang was listiger as al die diere van die veld wat die HERE God gemaak het. En hy vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie?
En die vrou antwoord die slang: Van die vrugte van die bome in die tuin mag ons eet,
maar van die vrugde van die boom wat in die middel van die tuin is, het God gesê: Julle mag daarvan nie eet nie en dit nie aanroer nie, anders sal julle sterwe.
maar van die vrugte van die boom wat in die middel van die tuin is, het God gesê: Julle mag daarvan nie eet nie en dit nie aanroer nie, anders sal julle sterwe.
Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie;
maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken.
Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet, en dat hy ʼn lus was vir die oë, ja ʼn boom wat ʼn mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het geëet.
@ -11,7 +11,7 @@ En hy antwoord: Ek het u geruis gehoor in die tuin en gevrees, want ek is nakend
En Hy sê: Wie het jou te kenne gegee dat jy nakend is? Het jy geëet van die boom waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie?
En die mens antwoord: Die vrou wat U gegee het om by my te wees, sy het my van die boom gegee, en ek het geëet.
En die HERE God sê vir die vrou: Wat het jy nou gedoen? En die vrou antwoord: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.
Toe sê die HERE God vir die slang: Omdat jy dit gedoen het, is jy vervloek onder al die vee en al die diere van die veld. Op jou buik moet jy siel, en stof moet jy eet al die dae van jou lewe.
Toe sê die HERE God vir die slang: Omdat jy dit gedoen het, is jy vervloek onder al die vee en al die diere van die veld. Op jou buik moet jy seil, en stof moet jy eet al die dae van jou lewe.
En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt.
Vir die vrou het Hy gesê: Ek sal grootliks vermeerder jou moeite en jou swangerskap; met smart sal jy kinders baar; en na jou man sal jou begeerte wees, en hý sal oor jou heers.
En vir die mens het Hy gesê: Omdat jy geluister het na die stem van jou vrou en van die boom geëet het waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie - vervloek is die aarde om jou ontwil; met moeite sal jy daarvan eet al die dae van jou lewe.
@ -21,4 +21,4 @@ En die mens het sy vrou Eva genoem, omdat sy moeder geword het van al wat lewe.
En die HERE God het vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en dit hulle aangetrek.
Toe sê die HERE God: Nou het die mens geword soos een van Ons deur goed en kwaad te ken. As hy nou maar nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en lewe in ewigheid nie!
Toe stuur die HERE God hom weg uit die tuin van Eden om die grond te bewerk waar hy uit geneem is.
So het Hy dan die mens weggedrywe en gérubs aan die oostekant van die tuin van Eden laat woon, met die swaard wat vlam en flikker, om die toegang tot die boom van die lewe te bewaak.
So het Hy dan die mens weggedrywe en gérubs aan die oostekant van die tuin van Eden laat woon, met die swaard wat vlam en flikker, om die toegang tot die boom van die lewe te bewaak.