diff --git a/19/11 b/19/11 new file mode 100644 index 0000000..16ac8fe --- /dev/null +++ b/19/11 @@ -0,0 +1,2 @@ +Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berge soos 'n voël! +Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart.