diff --git a/40/3 b/40/3 new file mode 100644 index 0000000..5ac01dc --- /dev/null +++ b/40/3 @@ -0,0 +1,9 @@ +In daardie dae het Johannes die Doper opgetree en gepreek in die woestyn van Judéa +en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. +Want ditis hy van wie gespreek is deur die profeet Jesaja toe hy gesê het: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here maak sy paaie reguit! +En hy Johannes het'n kleed gedre van kameelhaar en'n leegord om sy heupe,en sy voedsel was sprinkane en wilde heuning. +En Jerisalem en die hele Judéa en die heie omtrek van die Jordaan het uitgegaan na hom toe. +En hulle is deur hom gedoop in die Jordaan met belydenis van hulle sondes. +Maar toe hy baie van die Farisiseërs en Sadduseërs na sy doop sien kom, sê hy vir hulle: Addergeslag, wie het julle aangewys om weg te vlug van die toorn wat aan kom is? +Dra dan vrugte wat by die bekering pas; +en moenie dink om by julleself te sê: One het Abraham as vader nie; want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham op te wek.