diff --git a/1/4 b/1/4 index 458e258..606a849 100644 --- a/1/4 +++ b/1/4 @@ -12,8 +12,8 @@ Daarom sal jy vervloek wees, ver van die grond wat sy mond oopgemaak het om die As jy die grond bewerk, sal dit sy vermoë aan jou nie meer gee nie; ʼn swerwer en vlugteling sal jy wees op die aarde. Daarop sê Kain vir die HERE: My skuld is te groot om vergewe te word. Kyk, U verdryf my nou uit die land uit, en ek moet my verberg vir u aangesig: ʼn swerwer en vlugteling sal ek op die aarde wees, en elkeen wat my kry, sal my doodslaan. -Maar die HERE sê vir hom: Daarom sal, as enigeen Kain doodslan, dit sewevoudig sal gewreek word. En die HERE het ʼn teken gegee aan Kain, sodat enigeen wat hom kry, hom nie moet doodslaan nie. -Toe gaan Kain weg van die aangesig van die HERE, an hy het gewoon in die land Nod, aan die oostekant van Eden. +Maar die HERE sê vir hom: Daarom sal, as enigeen Kain doodslaan, dit sewevoudig gewreek word. En die HERE het ʼn teken gegee aan Kain, sodat enigeen wat hom kry, hom nie moet doodslaan nie. +Toe gaan Kain weg van die aangesig van die HERE, en hy het gewoon in die land Nod, aan die oostekant van Eden. En Kain het sy vrou beken, en sy het swanger geword en Henog gebaar. Daarna bou hy ʼn stad en noem die stad na die naam van sy seun Henog. En vir Henog is Irad gebore; en Irad was die vader van Mehújael; en Mehújael was die vader van Metúsael; en Metúsael die vader van Lameg. En Lameg het vir hom twee vroue geneem. Die naam van die eerste was Ada, en die naam van die twede Silla. @@ -23,4 +23,4 @@ En Silla het ook gebaar, naamlik Tubal-Kain, ʼn smid wat allerhande koper- en ys En Lameg het vir sy vroue gesê: Ada en Silla, hoor na my stem! Vroue van Lameg, luister na my woord! Voorwaar, ek slaan ʼn man dood wat my wond, en ʼn seun wat my kwes. Want Kain sal sewemaal gewreek word, maar Lameg sewen-en-sewentigmaal. En Adam het sy vrou weer beken, en sy het ʼn seun gebaar en hom Set genoem. Want, het sy gesê, God het my ʼn ander kind geskenk in die plek van Abel, omdat Kain hom doodgeslaan het. -En ook vir Set is ʼn seun gebore wat hy Enos genoem het. Toe het hulle die Naam van die HERE begin aanroep. +En ook vir Set is ʼn seun gebore wat hy Enos genoem het. Toe het hulle die Naam van die HERE begin aanroep. \ No newline at end of file