Korreksie Job 24:1-25
Wysig - voeg in (dit) tussen (laat) en (wei) in vers 2 Wysig - spelfout (wie) na (wei) in vers 2 Wysig - spelfout (wedevee) na (weduwee) in vers 3 Wysig - spelfout (stood) na (stoot) in vers 4 Wysig - spelfout (brege) na (berge) in vers 8 Wysig - verwyder (die) tussen (by) en (gebrek) in vers 8 Wysig - voeg in (hul) tussen (hulle) en (teen) in vers 8 Wysig - voeg 'n komma in na (het) in vers 9 Wysig - voeg 'n kommapunt in na (klere) in vers 10 Wysig - spelfout (sand) na (stad) in vers 12 Wysig - spelfout (ongerymdhied) na (ongerymdheid) in vers 12 Wysig - spelfout ('n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 15 Wysig - spelfout (Wan) na (Want) in vers 17 Wysig - spelfout (tvir) na (vir) in vers 17 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 17 Wysig - spelfout (môresond) na (môrestond) in vers 17 Wysig - spelfout (wurm) na (wurms) in vers 20 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 20 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 24 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 24 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 25 Wysig - spelfout (leun) na (leuen) in vers 25 Wysig - verwyder nommer 26 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
parent
7030c952ff
commit
debf26cf3a
24
18/24
24
18/24
@ -1,25 +1,25 @@
|
||||
Waarom word daar geen geregstye deur die Almagtige opgespaar nie? en sien die wat Hom ken, nie sy geregsdade nie?
|
||||
Grenslyne verlê hulle; ʼn trop vee roof hulle en laat wie.
|
||||
Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die wedevee neem hulle as pand.
|
||||
Hulle stood die behoeftiges van die pad af; die ellendiges van die land kruip almal saam weg.-
|
||||
Grenslyne verlê hulle; ʼn trop vee roof hulle en laat dit wei.
|
||||
Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die weduwee neem hulle as pand.
|
||||
Hulle stoot die behoeftiges van die pad af; die ellendiges van die land kruip almal saam weg.-
|
||||
Kyk, soos wilde esels in die woestyn trek hulle uit na hul werk, terwyl hulle soek na voedsel; die wildernis lewer brood vir hulle, vir die kinders.
|
||||
Op die veld maai hulle sy voer af, en in die wingerd van die goddelose hou hulle na-oes.
|
||||
Nakend bring hulle die nag deur, sonder klere, en hulle het geen bedekking teen die koue nie.
|
||||
Van die stortbui van die brege word hulle nat; en by die gebrek aan skuiling druk hulle teen die rotse vas.
|
||||
Hulle ruk die weeskind van die bors af; en wat die arme aan het verpand hulle.
|
||||
Nakend gaan hulle heen, sonder klere en terwyl hulle honger het, dra hulle gerwe aan.
|
||||
Van die stortbui van die berge word hulle nat; en by gebrek aan skuiling druk hulle hul teen die rotse vas.
|
||||
Hulle ruk die weeskind van die bors af; en wat die arme aan het, verpand hulle.
|
||||
Nakend gaan hulle heen, sonder klere; en terwyl hulle honger het, dra hulle gerwe aan.
|
||||
Tussen die mure van dié mense pars hulle olie, trap die parskuipe terwyl hulle versmag van dors.
|
||||
Uit die sand kerm die manne, en die siel van die gewondes roep om hulp; tog gee God geen ag op die ongerymdhied daarvan nie.-
|
||||
Uit die stad kerm die manne, en die siel van die gewondes roep om hulp; tog gee God geen ag op die ongerymdheid daarvan nie.-
|
||||
Sulkes behoort by die vyande van die lig: hulle ken nie die weë daarvan nie en bly nie op die paaie daarvan nie.
|
||||
Teen dagbreek staan die moordenaar op, hy maak die arme en behoeftige dood, en in die nag is hy soos die dief.
|
||||
En die oog van die owerspeler neem die skemeraand waar en sê: Geen oog kan my sien nie; en hy sit 'n sluier voor sy gesig.
|
||||
En die oog van die owerspeler neem die skemeraand waar en sê: Geen oog kan my sien nie; en hy sit ʼn sluier voor sy gesig.
|
||||
In die duisternis breek hulle in die huise in; bedags sluit hulle hul op; hulle ken die lig nie.
|
||||
Wan tvir hulle saam is die stikdonker 'n môresond, want hulle ken die verskrikkinge van die stikdonker.
|
||||
Want vir hulle saam is die stikdonker ʼn môrestond, want hulle ken die verskrikkinge van die stikdonker.
|
||||
Hy is gou op die oppervlakte van die water; hulle stuk grond word vervloek in die land; hy begeef hom nie meer op pad na die wingerde nie.
|
||||
Droogte, ook hitte, roof die sneeuwater weg - so die doderyk die wat gesondig het.
|
||||
Die moederskoot vergeet hom; die wurm eet smaaklik aan hom; aan hom word nie meer gedink nie: so word dan die onreg gebreek soos 'n stuk hout-
|
||||
Die moederskoot vergeet hom; die wurms eet smaaklik aan hom; aan hom word nie meer gedink nie: so word dan die onreg gebreek soos ʼn stuk hout-
|
||||
hy wat die onvrugbare plunder wat nie baar nie en aan die weduwee geen weldaad bewys nie.
|
||||
En Hy laat deur sy krag die magtiges lank lewe; hy staan weer op wat al van sy lewe nie seker was nie.
|
||||
God gee hom veiligheid, en hy steun daarop; en sy oë is op hulle weë.
|
||||
Hulle het hul verhef - 'n kort rukkie, dan is hulle daar nie meer nie; en hulle word gebuig; soos almal sterwe hulle; en soos die boonste van 'n aar word hulle afgesny.
|
||||
En is dit nou nie so nie, wie sal my van 'n leun beskuldig en my rede tot niet maak?
|
||||
Hulle het hul verhef - ʼn kort rukkie, dan is hulle daar nie meer nie; en hulle word gebuig; soos almal sterwe hulle; en soos die boonste van ʼn aar word hulle afgesny.
|
||||
En is dit nou nie so nie, wie sal my van ʼn leuen beskuldig en my rede tot niet maak?
|
Loading…
x
Reference in New Issue
Block a user