Voeg by Genesis 39:22-23
This commit is contained in:
parent
15097153ef
commit
e02a8d9400
2
1/39
2
1/39
@ -19,3 +19,5 @@ en toe ek my stem verhef en skreeu, het hy sy kleed by my laat agterbly en buite
|
||||
Toe sy heer die woorde hoor waarmee sy vrou hom aanspreek: So en so het jou kneg aan my gedoen - het hy baie kwaad geword;
|
||||
en die heer van Josef het hom laat vang en hom in die gevangenis gesit op die plek waar die gevangene van die koning opgesluit was; en hy was daar in die gevangenis.
|
||||
Maar die HERE was met Josef, en Hy het goedertierenheid aan hom bewys en hom guns verleen in die oë van die owerste van die gevangenis.
|
||||
En die owerste van die gevangenis het almal wat opgesluit was in die gevangenis aan Josef toevertrou; en alles wat daar te doen was, het hý gedoen.
|
||||
Die owerste van die gevangenis het glad nie na iets omgekyk wat duer hom gedoen is nie, omdat die HERE met hom was; en wat hy doen, het die HERE voorspoedig laat wees.
|
||||
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user