Korreksie Job 16:1-22

Wysig - spelfout (Dergleke) na (Dergelike) in vers 1
Wysig - spelfout (ny) na (my) in vers 5
Wysig - voeg in (dan) tussen (daar) en (van) in vers 6
Wysig - spelfout (vyhand) na (vyand) in vers 9
Wysig - spelfout (verp) na (werp) in vers 11
Wysig - voeg in  ʼn kommapunt aan einde van vers 16
Wysig - voeg in ʼn komma na (getuig,) in vers 19
Wysig - voeg in (en) tussen (God) en (as) in vers 21
Wysig - verwyder nommer 23 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-08-31 09:59:15 +00:00 committed by Gitea
parent 140b4e3924
commit e3e4d63c4f
1 changed files with 9 additions and 9 deletions

18
18/16
View File

@ -1,22 +1,22 @@
Maar Job het geantwoord en gesê:
Dergleke dinge het ek al baie gehoor: treurige vertroosters is julle almal.
Dergelike dinge het ek al baie gehoor: treurige vertroosters is julle almal.
Kom daar nou ʼn end aan winderige woorde? Of wat prikkel jou dat jy antwoord?
Ek sou ook kon spreek soos julle as julle siel in die plek van my siel was; ek sou woorde aanmekaar kon koppel teen julle en my hoof oor julle skud;
ek sou julle kon versterk met ny mόnd, en die troos van my lippe sou versagting aanbring!
As ek sou spreek, my smart word nie versag nie; en as ek ophou - wat gaan daar van my af weg?
ek sou julle kon versterk met my mόnd, en die troos van my lippe sou versagting aanbring!
As ek sou spreek, my smart word nie versag nie; en as ek ophou - wat gaan daar dan van my af weg?
Maar nou het Hy my uitgeput; U het my hele huishouding verwoes.
En U het my gegryp - ʼn getuie het dit teen my geword; en my siekte staan teen my op, dit getuig openlik teen my.
Sy toorn het verskeur en my as vyhand behandel; Hy het teen my gekners met sy tande; as my teëstander kyk Hy my met skerp oë aan.
Sy toorn het verskeur en my as vyand behandel; Hy het teen my gekners met sy tande; as my teëstander kyk Hy my met skerp oë aan.
Hulle het hul mond teen my oopgespalk; smadelik het hulle my op die kakebeen geslaan; as een man versamel hulle teen my.
God gee my oor aan slegte mense en verp my in die hande van die goddelose.
God gee my oor aan slegte mense en werp my in die hande van die goddelose.
Ek het rustig gelewe; toe het Hy my verontrus en my aan die nek gegryp en my verpletter; en Hy het my vir Hom as teiken opgestel.
Sy pyle gons om my heen; Hy splits my niere sonder verskoning; Hy werp my gal op die grond uit.
Bres op bres breek Hy in my; Hy loop my storm soos ʼn held.
ʼn Roukleed het ek oor my vel vasgewerk en my horing in die stof gesteek.
My gesig het rooi geword van geween, en oor my ooglede is daar ʼn doodskaduwee
My gesig het rooi geword van geween, en oor my ooglede is daar ʼn doodskaduwee;
alhoewel daar geen gewelddaad is in my hande nie en my gebed rein is.
o Aarde, moenie my bloed bedek nie, en laat daar geen rusplek vir my geroep wees nie.
Selfs nou, kyk, in die hemel is my Getuie; en Hy wat saam met my getuig is in die hoogtes.
Selfs nou, kyk, in die hemel is my Getuie; en Hy wat saam met my getuig, is in die hoogtes.
My vriende spot met my; uit my oog drup trane na God toe!
dat Hy kan pleit vir ʼn man by God as Menseseun vir sy naaste.
Want maar min jare kom - dan bewandel ek ʼn pad waarlangs ek nie terugkeer nie.
dat Hy kan pleit vir ʼn man by God en as Menseseun vir sy naaste.
Want maar min jare kom - dan bewandel ek ʼn pad waarlangs ek nie terugkeer nie.