Korreksie Génesis 14:1-24

Wysig - voeg in 6 woorde (die koning van Elam en Tídeal,) in vers 1
Wysig - spelfout (Bisra) na (Birsa) in vers 2
Wysig - spelfout (Gemorra) na (Gomorra) in vers 2
Wysig - voeg in 1 woord (verslaan) in vers 5
Wysig - voeg in 1 woord (die) in vers 5
Wysig - spelfout (Tideal) na (Tídeal) in vers 9
Wysig - spelfout (Sinear) na (Sínear) in vers 9
Wysig - spelfout (Gemorra) na (Gomorra) in vers 11
Wysig - spelfout (Marme) na (Mamre) in vers 13
Wysig - voeg in 1 woord (hy) in vers 20
Wysig - verwyder nommer 25 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2023-11-16 15:00:59 +00:00 committed by Llewellyn
parent 4b022f7da6
commit f28b1ada98
1 changed files with 8 additions and 8 deletions

16
1/14
View File

@ -1,24 +1,24 @@
En die dae van Ámrafel, die koning van Sínear, Aríog, die koning van Ellásar, Kedor-Laómer, die koning van die nasies,
het hulle oorlog gemaak teen Bera, die koning van Sodom, en teen Bisra, die koning van Gemorra, Síneab, die koning van Adma, en Seméber, die koning van Sebóim, en teen die koning van Bela, dit is Soar.
En die dae van Ámrafel, die koning van Sínear, Aríog, die koning van Ellásar, Kedor-Laómer, die koning van Elam en Tídeal, die koning van die nasies,
het hulle oorlog gemaak teen Bera, die koning van Sodom, en teen Birsa, die koning van Gomorra, Síneab, die koning van Adma, en Seméber, die koning van Sebóim, en teen die koning van Bela, dit is Soar.
Hulle het almal hulle leërs verenig in die laagte van Siddim, dit is die Soutsee.
Twaalf jaar lank het hulle Kedor-Laómer toe al gedien, maar in die dertiende jaar het hulle opstandig geword.
Toe kom Kedor-Laómer in die veertiende jaar, en die konings wat saam met hom was, en hulle die Refaїete in Ásterot-Karnaim en Susiete in Ham en die Emiete in die vlakte van Kirjatáim,
Toe kom Kedor-Laómer in die veertiende jaar, en die konings wat saam met hom was, en hulle verslaan die Refaїete in Ásterot-Karnaim en die Susiete in Ham en die Emiete in die vlakte van Kirjatáim,
en die Horiete op hulle gebergte Seїr, tot by El-Paran wat aan die woestyn lê.
Daarop het hulle omgedraai en by En-Mispat, dit is Kades, gekom en die hele land van die Amalekiete verower, en ook die Amoriete wat in Háseson-Tamar woon.
Toe trek die koning van Sodom uit en die koning van Gomorra en die koning van Adma en die koning van Sebóim en die koning van Bela, dit is Soar, en stel hulle in die laagte van Siddim in slagorde teen hulle op,
teen Kedor-Laómer, die koning van Elam, en Tideal, die koning van die nasies, en Amrafel, die koning van Sinear, en Aríog, die koning van Ellásar: vier konings teen vyf.
teen Kedor-Laómer, die koning van Elam, en Tídeal, die koning van die nasies, en Amrafel, die koning van Sínear, en Aríog, die koning van Ellásar: vier konings teen vyf.
Maar die laagte van Siddim was vol gate in die lymgrond; en toe die konings van Sodom en Gomorra wegvlug, het hulle daarin geval, en die wat oorbly, het na die gebergte gevlug.
En hulle het al die goed van Sodom en Gemorra en al hulle voedsel geneem en weggetrek.
En hulle het al die goed van Sodom en Gomorra en al hulle voedsel geneem en weggetrek.
Hulle het ook Lot, Abram se broerskind, en al sy goed geneem en weggetrek - want hy was in Sodom woonagtig.
Toe kom daar een wat vrygeraak het, en vertel dit aan Abram, die Hebreër, wat woonagtig was by die eikebome van Marme, die Amoriet, broer van Eskol en broer van Aner; en hulle was bondgenote van Abram.
Toe kom daar een wat vrygeraak het, en vertel dit aan Abram, die Hebreër, wat woonagtig was by die eikebome van Mamre, die Amoriet, broer van Eskol en broer van Aner; en hulle was bondgenote van Abram.
Toe Abram hoor dat sy broer as gevangene weggevoer was, het hy sy geoefende bediendes wat in sy huis gebore is, laat uittrek, drie honderd en agtien, en hulle tot by Dan agtervolg-
hy het hulle in die nag van verskillende kante aangeval, hy en sy dienaars, en hulle verslaan en hulle agtervolg tot by Hoba wat noord van Damaskus lê.
En hy het al die goed teruggebring, en ook sy broer Lot en sy goed teruggebring; en ook die vroue en die manskappe.
Ná sy terugkoms van die oorwinning op Kedor-Laómer en die konings wat saam met hom was, het die koning van Sodom uigetrek hom tegemoet na die laagte van Sawe, dit is die koningslaagte.
En Melgisédek, die koning van Salem, wat ʼn priester van die allerhoogste God was, het brood en wyn gebring
en hom geseën en gesê: Geseënd is Abram deur God, die Allerhoogste, wat hemel en aarde besit.
En geseënd is die allerhoogste God wat u vyande in u hand gegee het. Toe gee hom die tiende van alles.
En geseënd is die allerhoogste God wat u vyande in u hand gegee het. Toe gee hy hom die tiende van alles.
En die koning van Sodom sê vir Abram: Gee my die mense, maar neem die goed vir uself.
Toe antwoord Abram die koning van Sodom: Ek het my hand opgesteek na die HERE, die allerhoogste God, wat hemel en aarde besit,
dat ek geen draad en geen skoenriem, ja dat ek niks sal neem van alles wat uwe is nie, sodat u nie kan sê: Ek het Abram ryk gemaak nie.
Niks vir my nie! Net wat die dienaars geëet het, en die deel van die manne wat saam met my getrek het, Aner, Eskol en Mamre, laat dié hulle deel neem.
Niks vir my nie! Net wat die dienaars geëet het, en die deel van die manne wat saam met my getrek het, Aner, Eskol en Mamre, laat dié hulle deel neem.