Hoe om woorde skuins te tik op bladsy waar ek nasien werk doen. #21

Open
opened 2022-08-01 13:00:48 +00:00 by Hantie · 5 comments
Member

https://git.vdm.dev/getBible/Afrikaans-1933/src/branch/master/18/3#L23
In Job 3:23 - die volgende woorde moet skuins getik word soos dit staan in die Bybel (Waarom gee Hy lig)

https://git.vdm.dev/getBible/Afrikaans-1933/src/branch/master/18/4#L6
Job 4:6 (Godsvrees) die woord (Gods) moet skuins getik word en (vrees) normaal (is 1 woord).
Job 4:16 (wat sê) aan einde van vers moet skuins getik word.

016b9e1d6f/18/5 (L5)
Job 5:5 (doringheining) net (heining) moet skuins getik word.

016b9e1d6f/18/5 (L15)
Job 5:15 (wat kom) moet skuins getik word

https://git.vdm.dev/getBible/Afrikaans-1933/src/branch/master/18/3#L23 In Job 3:23 - die volgende woorde moet skuins getik word soos dit staan in die Bybel (Waarom gee Hy lig) https://git.vdm.dev/getBible/Afrikaans-1933/src/branch/master/18/4#L6 Job 4:6 (Godsvrees) die woord (Gods) moet skuins getik word en (vrees) normaal (is 1 woord). Job 4:16 (wat sê) aan einde van vers moet skuins getik word. https://git.vdm.dev/getBible/Afrikaans-1933/src/commit/016b9e1d6f034bab71135275a0433cba842a5513/18/5#L5 Job 5:5 (doringheining) net (heining) moet skuins getik word. https://git.vdm.dev/getBible/Afrikaans-1933/src/commit/016b9e1d6f034bab71135275a0433cba842a5513/18/5#L15 Job 5:15 (wat kom) moet skuins getik word
Owner

Ons is besig om die saak to ondersoek. Tot dusver het ons uitgekom by die Open Scriptures Information Standard (OSIS) xml skema waarin die Bybel (KJV) onderhou word. Dit voorsien 'n sekere markeer taal wat skuins gedrukte woorde identifiseer en dan so weergee waar die Bybel gebruik word.

Hier is die hele OSIS Bybel uiteensetting en vereistes: https://wiki.crosswire.org/OSIS_Bibles

Die spesifieke xml merker is <transChange type="added"> en vir die bogenoemde vers lyk dit so in Engels:

<verse osisID="Job.3.23" sID="Job.3.23"/><transChange type="added">Why is light given</transChange> <w lemma="strong:H01397">to a man</w> <w lemma="strong:H01870">whose way</w> <w morph="strongMorph:TH8738" lemma="strong:H05641">is hid</w>, <w lemma="strong:H0433">and whom God</w> <w morph="strongMorph:TH8686" lemma="strong:H05526">hath hedged in</w>?<verse eID="Job.3.23"/>

@Llewellyn gaan 'n spesifieke merker gee wat hy dan later kan teiken om in verskillende weergawes op die regte manier die Skrif te kan weergee.

Ons is besig om die saak to ondersoek. Tot dusver het ons uitgekom by die Open Scriptures Information Standard (OSIS) xml skema waarin die Bybel (KJV) onderhou word. Dit voorsien 'n sekere markeer taal wat skuins gedrukte woorde identifiseer en dan so weergee waar die Bybel gebruik word. Hier is die hele OSIS Bybel uiteensetting en vereistes: https://wiki.crosswire.org/OSIS_Bibles Die spesifieke xml merker is `<transChange type="added">` en vir die bogenoemde vers lyk dit so in Engels: ``` <verse osisID="Job.3.23" sID="Job.3.23"/><transChange type="added">Why is light given</transChange> <w lemma="strong:H01397">to a man</w> <w lemma="strong:H01870">whose way</w> <w morph="strongMorph:TH8738" lemma="strong:H05641">is hid</w>, <w lemma="strong:H0433">and whom God</w> <w morph="strongMorph:TH8686" lemma="strong:H05526">hath hedged in</w>?<verse eID="Job.3.23"/> ``` @Llewellyn gaan 'n spesifieke merker gee wat hy dan later kan teiken om in verskillende weergawes op die regte manier die Skrif te kan weergee.
Owner

Baie dankie julle, ek nog nie seker hoe ons hier gaan maak nie, maar besef ons sal eits moet doen. Gee my nog so week om 'n seker te maak wat die beste gaan werk.

Baie dankie julle, ek nog nie seker hoe ons hier gaan maak nie, maar besef ons sal eits moet doen. Gee my nog so week om 'n seker te maak wat die beste gaan werk.
Owner

Hoe verander ek die hoofstuk (korreksie-Job 4:1-) na (Korreksie-Job 4:1-21)ek het vergeet om die laaste vers van hoofstuk in te tik.

Ma @Hantie ek het daardie "comment" fout maar so gelos, om dit reg te maak is moeilik sonder "command line", so ek kan dit doen, maar om dit hier in die systeem te doen is nie moontlik nie, wel so ver ek weet nie. Dus het ek gedink dit is nie so groot fout wat my "intervensie" regverdig nie.

> Hoe verander ek die hoofstuk (korreksie-Job 4:1-) na (Korreksie-Job 4:1-21)ek het vergeet om die laaste vers van hoofstuk in te tik. Ma @Hantie ek het daardie "comment" fout maar so gelos, om dit reg te maak is moeilik sonder "command line", so ek kan dit doen, maar om dit hier in die systeem te doen is nie moontlik nie, wel so ver ek weet nie. Dus het ek gedink dit is nie so groot fout wat my "intervensie" regverdig nie.
Author
Member

Op hierdie blad is die opsie om skuins letters te tik. Kan dit nie op die nasien blad ook aangebring word nie
Askies vir daai fout Llewellyn
**

Op hierdie blad is die opsie om skuins letters te tik. *Kan dit nie op die nasien blad ook aangebring word nie Askies vir daai fout Llewellyn***
Owner

Hierdie area word in 'n formaat gedoen wat ons noem "Markdown" en ek is nog nie oortuig om dit vir die Skrif te gebruik nie.

So ek wag nog op die Here vir 'n antwoord oor die saak, sal deur gee sodra ek versekker weet wat ons moet doen. Ek weet wel dat ons dit gaan doen, ek meen ons gaan die skuins gedrukte woorde merk, dit is nog net 'n kwessie van hoe.

Hierdie area word in 'n **formaat** gedoen wat ons noem "[Markdown](https://www.markdownguide.org/)" en ek is nog nie oortuig om dit vir die **S**krif te gebruik nie. So ek wag nog op die Here vir 'n antwoord oor die saak, sal deur gee sodra ek versekker weet wat ons moet doen. Ek weet wel dat ons *dit gaan doen*, ek meen ons gaan die skuins gedrukte woorde merk, dit is nog net 'n kwessie van hoe.
Sign in to join this conversation.
No Milestone
No Assignees
3 Participants
Notifications
Due Date
The due date is invalid or out of range. Please use the format 'yyyy-mm-dd'.

No due date set.

Dependencies

No dependencies set.

Reference: getBible/Afrikaans-1933#21
No description provided.