Hoofletters aan die begin van ʼn hoofstuk en afdelings. #26

Closed
opened 2022-08-02 12:45:32 +00:00 by Hannah · 3 comments
Member

18/3 Line 1 in 016b9e1d6f
DAARNA het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.

Goeie dag Ouma @Hantie.
Ek is bly om Ouma hier saam in ons spannetjie te hê.

In die regstellings sien ek dat die eerste woord van elke hoofstuk of hoofstuk afdeling alles hoofletters gemaak word. Toe ons begin tik het het ons oor hierdie onderwerp gepraat en dit was toe besluit dat dit was net die drukkers se eie publikasie styl, en nie die Bybel self nie.

So dit was besluit dat ons maak net woorde alles hoofletters maak as dit God se naam is soos byvoorbeeld HERE.

Nou vir ons wat tik is dit geen moeite om dit te verander nie. Ek wil net seker wees hoe ons nou moet voorentoe gaan, en dat almal op die selfde bladsy is.

https://git.vdm.dev/getBible/Afrikaans-1933/src/commit/016b9e1d6f034bab71135275a0433cba842a5513/18/3#L1 Goeie dag Ouma @Hantie. Ek is bly om Ouma hier saam in ons spannetjie te hê. In die regstellings sien ek dat die eerste woord van elke hoofstuk of hoofstuk afdeling alles hoofletters gemaak word. Toe ons begin tik het het ons oor hierdie onderwerp gepraat en dit was toe besluit dat dit was net die drukkers se eie publikasie styl, en nie die **Bybel** self nie. So dit was besluit dat ons maak net woorde alles hoofletters maak as dit God se naam is soos byvoorbeeld HERE. Nou vir ons wat tik is dit geen moeite om dit te verander nie. Ek wil net seker wees hoe ons nou moet voorentoe gaan, en dat almal op die selfde bladsy is.
Member

Hallo liefste Hannah,

Dit is wonderlik om van jou te hoor en deel van jul spannetjie te wees!

Ouma het ongelukkig nie geweet van jul reëlings met die hoofletters aan die begin van 'n hoofstuk nie. Ek het nou ongelukkig almal wat ek nou al nagegaan het, verander. Julle sal moet besluit en my laat weet.

Ek sien in my ander Bybels is die eerste woord van 'n hoofstuk ook hoofletters en is verskillende drukkers.

Liefde
ouma

Hallo liefste Hannah, Dit is wonderlik om van jou te hoor en deel van jul spannetjie te wees! Ouma het ongelukkig nie geweet van jul reëlings met die hoofletters aan die begin van 'n hoofstuk nie. Ek het nou ongelukkig almal wat ek nou al nagegaan het, verander. Julle sal moet besluit en my laat weet. Ek sien in my ander Bybels is die eerste woord van 'n hoofstuk ook hoofletters en is verskillende drukkers. Liefde ouma
Owner

Goeie more julle, ek besef die "formaat" om alles hoofletters te maak aan die begin van die hoofstuk is maar die Afrikaanse mense se formaat, en nie deel van hoe ander tale, en vertaalings dit doen nie. Dus is dit nie skrif nie maar net drukkers formaat...

So ek is vreeslik jammer Ma @Hantie, maar ek dink ons moet dit maar vewyder, behalwe as dit die HERE se naam is. Anders volg ons normale spel reels. Ons wil nie die drukkers se formaat bewaar nie.

Ons sal moontlik op nog sulke sake afkom (waar van ons nie vooraf kon weet nie), en dan moet ons maar net 'n besluit maak en dit terug werk, en vorentoe uitvoer.

Ek sal dan die besluit dan aan almal deur gee wat die tik werk doen.

Goeie more julle, ek besef **die "formaat" om alles hoofletters** te maak aan die begin van die hoofstuk is maar die *Afrikaanse* mense se formaat, en nie deel van hoe ander tale, en vertaalings dit doen nie. Dus is dit **nie skrif nie** maar net drukkers formaat... So ek is vreeslik jammer Ma @Hantie, maar ek dink ons moet dit maar vewyder, behalwe as dit die **HERE** se naam is. Anders volg ons normale spel reels. Ons wil nie die drukkers se formaat bewaar nie. Ons sal moontlik op nog sulke sake afkom (waar van ons nie vooraf kon weet nie), en dan moet ons maar net 'n besluit maak en dit terug werk, en vorentoe uitvoer. > Ek sal dan die besluit dan aan almal deur gee wat die tik werk doen.
Author
Member

Dit is alles reg. Dan doen ons dit so.

Dit is alles **reg**. Dan doen ons dit so.
Sign in to join this conversation.
No Milestone
No Assignees
3 Participants
Notifications
Due Date
The due date is invalid or out of range. Please use the format 'yyyy-mm-dd'.

No due date set.

Dependencies

No dependencies set.

Reference: getBible/Afrikaans-1933#26
No description provided.