Korreksie Génesis 5:1-32 #165

Merged
Llewellyn merged 1 commits from Hantie/Afrikaans-1933:Korreksie-1-5 into master 2023-09-25 04:27:59 +00:00

2
1/5
View File

@ -1,7 +1,7 @@
Dit is die stamboom van Adam. Die dag toe God die mens geskape het, het Hy hom gemaak na die gelykenis van God.
Man en vrou het Hy hulle geskape en hulle geseën en hulle mens genoem, die dag toe hulle geskape is.
Toe Adam honderd en dertig jaar oud was, het hy ʼn seun verwek na sy gelykenis, na sy ewebeeld, en hom Set genoem.
En die dae van Adam ná die geboorte van Set, was agt honderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad.
En die dae van Adam, ná die geboorte van Set, was agt honderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad.
So was dan al die dae van Adam wat hy geleef het, nege honderd en dertig jaar, en hy het gesterwe.
Toe Set honderd en vyf jaar oud was, het hy die vader van Enos geword.
En Set het ná die geboorte van Enos nog agt honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.