Afrikaans-1933/63/1

14 lines
1.5 KiB
Plaintext

Die ouderling aan die uitverkore vrou en haar kinders wat ek ek liefhet, en nie ek aleen nie maar ook almal wat die waarheid ken;
terwille van die waarheid wat in ons bly en by ons sal wees vir ewig.
Genade, barmhartigheid, vrede sal met julle weesvan God die Vader en van die HERE Jesus Christus, die Seun van die Vader in waarheid en liefde.
Ek was baie bly dat ek van u kinders gevind het wat in die waarheid wandel, soos ons ʼn gebod van die vader ontvang het.
EN nou bid ek u, uitverkore vrou, nie asof ek ʼn nuwe verbod skryf nie, maar een wat ons van di ebegin af gehad het-dat ons mekaar moet liefhê.
En dit is die liefde, dat ons wandel volgens sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel.
Want baie verleiers he tin die wêreld ingekom: die wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom heedt nie. Di eis die verleier en die Antichris.
Wees op julle hoede, dat ons nie verloor wat ons deur arbeid verkry het nie, maar ʼn volle loon ontvang.
Elkeen wat ʼn oortreder is en nie bly in die leer van Christus nie, hy het God nie. Hy wat in die leer van Christus b;y, hý het die Vader sowel as die Seun.
As iemand na julle kom en nie hierdie leer bring nie, ontvang hom nie in die huis en groet hom nie.
Want die een wat hom groet het gemeenskap aan sy bose werke.
Alhoewel ek baie het om aan hulle te skrywe, wou ek dit nie met papeir en ink doen nie, maar ek hoop om na julle te kom en vna mond tot mond te spreek, sodat ons blydskap volkome kan wees.
Die kinders van u uitverkore suster groet u. Amen.