Hantie
8fd05f7e2e
Wysig - spelfout (virskrikking) na (verskrikking) in vers 2 Wysig - spelfout ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 3 Wysig - spelfout 2 x ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 4 Wysig - spelfout 2 x ( 'n) na (ʼn) soos in woordelys in vers 6 Wysig - voeg ʼn komma in na (mensekind) in vers 6 Wysig - verwyder nommer 7 aan einde van hoofstuk
6 lines
427 B
Plaintext
6 lines
427 B
Plaintext
Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:
|
|
Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes.
|
|
Is daar ʼn getal vir sy leërskare? En oor wie rys sy lig nie op nie?
|
|
Hoe sou dan ʼn mens regverdig wees by God? En hoe sou hy rein wees wat uit ʼn vrou gebore is?
|
|
Kyk, selfs die maan - hy skyn nie helder nie; en die sterre is nie rein in sy oë nie.
|
|
Hoeveel minder die mens, ʼn made; en die mensekind, ʼn wurm. |