; Joomla! Project ; Copyright (C) 2011 - 2012 Ian MacLennan, Copyright (C) 2013 - 2018 Open Source Matters, Inc. All rights reserved. ; License GNU General Public License version 2 or later ; Note : All ini files need to be saved as UTF-8 COM_PATCHTESTER="Joomla! Patch Tester" COM_PATCHTESTER_API_LIMIT_ACTION="Die GitHub API tempolimiet is vir hierdie hulpbron bereik, kon nie aan GitHub koppel om die versoekte handeling uit te voer nie. Die tarieflimiet sal teruggestel word om %s" COM_PATCHTESTER_API_LIMIT_LIST="Die GitHub API tempolimiet is vir hierdie hulpbron bereik, kon nie aan GitHub koppel vir opgedateerde data nie. Die tarieflimiet sal teruggestel word om %s" COM_PATCHTESTER_APPLIED="Toegepas" COM_PATCHTESTER_APPLIED_COMMIT_SHA="Commit SHA: %s Toegepas" COM_PATCHTESTER_APPLY_OK="Regstelling is suksesvol toegepas" COM_PATCHTESTER_APPLY_PATCH="Pas Regstelling toe" COM_PATCHTESTER_BRANCH="Vertakking" COM_PATCHTESTER_CONFIGURATION="Joomla! Patch Tester Stellings" COM_PATCHTESTER_CONFIRM_RESET="Herstelling sal probeer om alle toegepaste regstellings terug te stel en alle gerugsteunde lêers te verwyder. Dit kan lei tot 'n korrupte omgewing. Is jy seker jy wil voortgaan?" COM_PATCHTESTER_CONFLICT_S="Die regstelling kon nie toegepas word nie omdat dit bots met 'n voorheen toegepaste regstelling: %s" COM_PATCHTESTER_COULD_NOT_CONNECT_TO_GITHUB="Kon nie aan GitHub koppel nie: %s" COM_PATCHTESTER_ERROR_APPLIED_PATCHES="Kan nie data van GitHub af haal terwyl daar toegepaste regstellings is nie. Stel asseblief daardie regstellings terug voordat jy voortgaan." COM_PATCHTESTER_ERROR_CANNOT_COPY_FILE="Kan nie bronlêer %1$s na bestemming %2$s kopieer nie" COM_PATCHTESTER_ERROR_CANNOT_DELETE_FILE="Kan nie lêer %s uitvee nie" COM_PATCHTESTER_ERROR_CANNOT_WRITE_FILE="Kan nie lêer %s skryf nie" COM_PATCHTESTER_ERROR_GITHUB_FETCH="Fout met onttrekking van aftrekversoeke vanaf GitHub: %s" COM_PATCHTESTER_ERROR_INSERT_DATABASE="Kon nie aftrekversoekdata in die databasis invoeg nie: %s" COM_PATCHTESTER_ERROR_MODEL_NOT_FOUND="Modelklas %s nie gevind nie." COM_PATCHTESTER_ERROR_READING_DATABASE_TABLE="%1$s – Kon nie tabeldata onttrek nie (%2$s)" COM_PATCHTESTER_ERROR_TRUNCATING_PULLS_TABLE="Kon nie die aftrektabel leeg maak nie: %s" COM_PATCHTESTER_ERROR_TRUNCATING_TESTS_TABLE="Kon nie die toetstabel leeg maak nie: %s" COM_PATCHTESTER_ERROR_UNSUPPORTED_ENCODING="Die regstelling se lêers is geënkodeer in 'n nieondersteunde formaat." COM_PATCHTESTER_ERROR_VIEW_NOT_FOUND="Aansig nie gevind nie [naam, formaat]: %1$s, %2$s" COM_PATCHTESTER_FAILED_APPLYING_PATCH="Regstelling kon nie toegepas word nie as gevolg van uitsondering met %1$s. %2$s" COM_PATCHTESTER_FAILED_REVERT_PATCH="Regstelling kon nie herstel word nie as gevolg van uitsondering met %1$s. %2$s" COM_PATCHTESTER_FETCH_AN_ERROR_HAS_OCCURRED="'n Fout het voorgekom tydens die haal van die data vanaf GitHub." COM_PATCHTESTER_FETCH_COMPLETE_CLOSE_WINDOW="Alle data is herwin. Maak asseblief hierdie modale venster toe om die bladsy te verfris." COM_PATCHTESTER_FETCH_INITIALIZING="Berei tans voor om GitHub-data te gaan haal" COM_PATCHTESTER_FETCH_INITIALIZING_DESCRIPTION="Besig om seker te maak alles is reg om data te gaan haal. Wag 'n oomblik." COM_PATCHTESTER_FETCH_PAGE_NUMBER="Verwerk tans bladsy %s van GitHub-data" COM_PATCHTESTER_FETCH_PAGE_NUMBER_OF_TOTAL="Verwerk tans bladsy %1$s van %2$s bladsye van GitHub-data" COM_PATCHTESTER_FETCH_PROCESSING="Verwerk data vanaf GitHub" COM_PATCHTESTER_FETCH_SUCCESSFUL="Aftrek-versoeke is suksesvol onttrek" COM_PATCHTESTER_FIELDSET_AUTHENTICATION_DESC="Konfigurasiewaardes vir GitHub Verifikasie" COM_PATCHTESTER_FIELDSET_AUTHENTICATION_LABEL="GitHub Verifikasie" COM_PATCHTESTER_FIELDSET_CI_SETTINGS="CI Bedienerstellings" COM_PATCHTESTER_FIELDSET_CI_SETTINGS_DESC="Konfigurasiewaardes vir CI Server Patching" COM_PATCHTESTER_FIELDSET_REPOSITORIES_DESC="Konfigurasiewaardes vir GitHub Bewaarplek" COM_PATCHTESTER_FIELDSET_REPOSITORIES_LABEL="GitHub Bewaarplek" COM_PATCHTESTER_FIELD_CI_SERVER_NAME="CI Bedieneradres" COM_PATCHTESTER_FIELD_CI_SERVER_NAME_DESC="Bedieneradres vir saamgestelde regstellings." COM_PATCHTESTER_FIELD_CI_SERVER_SWITCH="Skakel tussen CI Integrasie" COM_PATCHTESTER_FIELD_CI_SERVER_SWITCH_DESC="Skakel CI integrasie aan of af." COM_PATCHTESTER_FIELD_CI_SERVER_SWITCH_OPTION_OFF="Af" COM_PATCHTESTER_FIELD_CI_SERVER_SWITCH_OPTION_ON="Aan" COM_PATCHTESTER_FIELD_GH_AUTH_DESC="Kies 'Token' vir 'n GitHub API Token" COM_PATCHTESTER_FIELD_GH_AUTH_LABEL="GitHub Verifikasiemetode" COM_PATCHTESTER_FIELD_GH_AUTH_OPTION_TOKEN="Token" COM_PATCHTESTER_FIELD_GH_TOKEN_DESC="Gebruik hierdie veld om 'n GitHub API Token in te voer in die plek van jou gebruikersnaam en wagwoord. Let daarop dat dit vereis word as jou rekening Tweedeel-Stawing geaktiveer het.

Volg hierdie stappe om 'n toegangstoken op te stel.
  1. Skep 'n persoonlike toegangstoken
  2. Klik Genereer token onderaan die bladsy
  3. Bo in die groen balk sal jy jou toegangstoken kry
  4. Kopieer die token deur dit te kies of op die knipbord te klik
  5. Plak die token in die GitHub Token veld hierbo
  6. Stoor die veranderinge deur die Stoor & Maak Toe knoppie aan die bokant te klik
  7. Jy kan nou die Patch Tester met jou token gebruik

Jy kan altyd toegang herroep deur die Persoonlike toegangstoken uit te vee van die Persoonlike toegangstoken op Github.

" COM_PATCHTESTER_FIELD_GH_TOKEN_LABEL="GitHub Token" COM_PATCHTESTER_FIELD_ORG_DESC="'n Gebruikernaam of organisasie op GitHub om aftrekversoeke te monitor." COM_PATCHTESTER_FIELD_ORG_LABEL="Pasgemaakte Projek Eienaar" COM_PATCHTESTER_FIELD_REPOSITORY_CUSTOM="Pasgemaak" COM_PATCHTESTER_FIELD_REPOSITORY_DESC="Beskikbare Joomla! bewaarplekke. Kies om die waardes van die organisasie en bewaarplekvelde outomaties in te vul." COM_PATCHTESTER_FIELD_REPOSITORY_LABEL="GitHub Bewaarplek" COM_PATCHTESTER_FIELD_REPOSITORY_OPTION_INSTALL_FROM_WEB="Joomla! Installeer Vanaf Web Inprop" COM_PATCHTESTER_FIELD_REPOSITORY_OPTION_JOOMLA_CMS="Joomla! CMS" COM_PATCHTESTER_FIELD_REPOSITORY_OPTION_PATCHTESTER="Joomla! Patch Tester Komponent" COM_PATCHTESTER_FIELD_REPOSITORY_OPTION_WEBLINKS="Joomla! Webskakels Pakket" COM_PATCHTESTER_FIELD_REPO_DESC="Naam van 'n bewaarplek op GitHub om aftrekversoeke te monitor." COM_PATCHTESTER_FIELD_REPO_LABEL="Pasgemaakte Projekbewaarplek" COM_PATCHTESTER_FILE_DELETED_DOES_NOT_EXIST_S="Die lêer wat vir uitvee gemerk is, bestaan nie: %s" COM_PATCHTESTER_FILE_MODIFIED_DOES_NOT_EXIST_S="Die lêer gemerk vir wysiging bestaan nie: %s" COM_PATCHTESTER_FILTER_APPLIED_PATCHES="Filter Pas Regstellings Toe" COM_PATCHTESTER_FILTER_BRANCH="Filter Doel Vertakking" COM_PATCHTESTER_FILTER_DRAFT_PATCHES="Filter Draft Patches" COM_PATCHTESTER_FILTER_LABEL="Filter Etiket" COM_PATCHTESTER_FILTER_NPM_PATCHES="Filter NPM Regstellings" COM_PATCHTESTER_FILTER_RTC_PATCHES="Filter RTC Regstellings" COM_PATCHTESTER_FILTER_SEARCH_DESCRIPTION="Deursoek die lys volgens titel of voorvoegsel met 'id:' om volgens Pull ID te soek." COM_PATCHTESTER_GITHUB="Github" COM_PATCHTESTER_HEADING_FETCH_DATA="Haal tans GitHub Data" COM_PATCHTESTER_IS_DRAFT="Draft" COM_PATCHTESTER_JISSUE="J! Probleem" COM_PATCHTESTER_JISSUES="Probleem Spoorsnyer" COM_PATCHTESTER_NOT_APPLIED="Nie Toegepas nie" COM_PATCHTESTER_NOT_NPM="Nie NPM nie" COM_PATCHTESTER_NOT_RTC="Nie RTC nie" COM_PATCHTESTER_NO_CREDENTIALS="Jy het nie jou GitHub API token in die Opsies ingevoer nie. Dit sal jou beperk tot slegs 60 versoeke na die GitHub API per uur. Opstelling-verifikasie via 'n API token sal 5 000 versoeke per uur toelaat." COM_PATCHTESTER_NO_FILES_TO_PATCH="Daar is geen lêers om vanaf hierdie aftrekversoek reg te stel nie. Dit kan beteken dat die lêers in die aftrekversoek nie in jou installasie teenwoordig is nie." COM_PATCHTESTER_NO_ITEMS="Geen data is van GitHub herwin nie, klik asseblief die 'Haal Data' knoppie in die nutsbalk om die oop trekversoeke te herwin." COM_PATCHTESTER_NPM="NPM" COM_PATCHTESTER_PATCH_BREAKS_SITE="Die regstelling kon nie toegepas word nie, want dit sou die werf breek. Gaan die aftrekversoek na om te sien of dit op datum is." COM_PATCHTESTER_PULLS_TABLE_CAPTION="Tabel van Aftrekversoeke" COM_PATCHTESTER_PULL_ID="Aftrek ID" COM_PATCHTESTER_PULL_ID_ASC="Aftrek ID opgaande" COM_PATCHTESTER_PULL_ID_DESC="Aftrek ID afgaande" COM_PATCHTESTER_READY_TO_COMMIT="Gereed vir Toevoeging" COM_PATCHTESTER_REPO_IS_GONE="Die regstelling kon nie toegepas word nie omdat die bewaarplek ontbreek" COM_PATCHTESTER_REQUIREMENTS_HEADING="Voldoen nie aan vereistes nie" COM_PATCHTESTER_REQUIREMENTS_NOT_MET="Jou stelsel voldoen nie aan die vereistes om die Patch Tester komponent te laat loop nie:" COM_PATCHTESTER_REQUIREMENT_HTTPS="HTTPS omhulsels moet geaktiveer word" COM_PATCHTESTER_REQUIREMENT_OPENSSL="Die OpenSSL uitbreiding moet in jou php.ini geïnstalleer en geaktiveer word" COM_PATCHTESTER_RESET_HAS_ERRORS="Die terugstelproses is voltooi, maar dit het foute ondervind. Verwyder asseblief enige .txt-lêers in die '%1$s' gids en maak die '%2$s' databasistabel leeg." COM_PATCHTESTER_RESET_OK="Die terugstelproses is suksesvol voltooi." COM_PATCHTESTER_REVERT_OK="Regstelling is suksesvol teruggestel" COM_PATCHTESTER_REVERT_PATCH="Stel Regstelling terug" COM_PATCHTESTER_RTC="RTC" COM_PATCHTESTER_SERVER_RESPONDED_NOT_200="Die regstelling kon nie toegepas word nie weens 'n ontbrekende verbinding met die bediener óf 'n ontbrekende regstelling op die bediener." COM_PATCHTESTER_TEST_THIS_PATCH="Toets Hierdie Regstelling" COM_PATCHTESTER_TOOLBAR_FETCH_DATA="Haal Data" COM_PATCHTESTER_TOOLBAR_RESET="Stel terug" COM_PATCHTESTER_VIEW_ON_GITHUB="Bekyk op GitHub" COM_PATCHTESTER_VIEW_ON_JOOMLA_ISSUE_TRACKER="Bekyk op Joomla! Probleem Spoorsnyer" COM_PATCHTESTER_XML_DESCRIPTION="Komponent om die beheer van aftrekversoeke te toets" COM_PATCHTESTER_ZIP_DOES_NOT_EXIST="Die regstelling kon nie toegepas word nie, want dit kon nie van bediener onttrek word nie." COM_PATCHTESTER_ZIP_EXTRACT_FAILED="Die regstelling kon nie aangebring word nie, want dit kon nie onttrek word nie."