Voeg by Genesis 30:22-30

This commit is contained in:
Hannah van der Merwe 2022-07-14 20:43:33 +02:00 committed by Gitea
parent a2ad6cc6d7
commit 1131a8292a

9
1/30
View File

@ -19,3 +19,12 @@ Toe sê Lea: God het my loon gegee, omdat ek my slavin aan my man gegee het. En
En Lea het weer bevrug geword en vir Jakob 'n sesde seun gebaar. En Lea het weer bevrug geword en vir Jakob 'n sesde seun gebaar.
Toe sê Lea: God het 'n mooi geskenk aan my gegee; nou sal my man eindelik by my woon, want ek het vir hom ses seuns gebaar. En sy het hom Sébulon genoem. Toe sê Lea: God het 'n mooi geskenk aan my gegee; nou sal my man eindelik by my woon, want ek het vir hom ses seuns gebaar. En sy het hom Sébulon genoem.
En daarna het sy 'n dogter gebaar en haar Dina genoem. En daarna het sy 'n dogter gebaar en haar Dina genoem.
En God het aan Ragel gedink, en God het haar verhoor en haar skoot geopen:
sy het bevrug geword en 'n seun gebaar. Toe sê sy: God het my smaad weggeneem.
En sy het hom Josef genoem en gesê: Mag die HERE vir my 'n ander seun daar byvoeg!
En nadat Ragel Josef gebaar het, sê Jakob vir Laban: Laat my trek, dat ek na my woonplek en my land kan gaan.
Gee my vroue en my kinders waarvoor ek u gedien het, dat ek kan gaan; want u weet self hoe ek u gedien het.
Daarop antwoord Laban hom: As ek guns in jou oë gevind het - Ek het duer tekens uitgevind dat die HERE my om jou ontwil geseën het.
Verder sê hy: Bepaal vir my jou loon, en ek sal dit gee.
Toe antwoord hy hom: U weet self hoe ek u gedien het, en wat u vee by my geword het.
Want min was dit wat u vόόr my gehad het, en dit het sterk vermeerder; en die HERE het u geseën op mu voetspoor. Wanneer sal ek dan nou ook vir my huis werk?