Korreksie Exodus 2:1-25

Wysig - voeg ʼn punt in na gebaar in vers 2
Wysig - kleinletter (en) na hoofletter (En) in vers 2
Wysig - kleinletter (nyl) na hoofletter (Nyl) in vers 5
Wysig - spelfout (vie) na (vir) in vers 6
Wysig - kleinletter (dit) na hoofletter (Dit) in vers 6
Wysig - spelfout (van) na (uit) in vers 7
Wysig - voeg in (gaan) tussen (vroue) en (roep) in vers 7
Wysig - spelfout (suentjie) na (seuntjie) in vers 7
Wysig - voeg ʼn spasie in tussen (gee.) en (En) in vers 9
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen ( uitgegaan) en (en) in vers 11
Wysig - verwyder ekstra (het) tussen (hy) en (het) in vers 11
Wysig - spelfout (Egipteise) na (Egiptiese) in vers 11
Wysig - spelfout (dood geslaan) na (doodgeslaan) in vers 12
Wysig - voeg in (hom) tussen (en) en (in) in vers 12
Wysig - spelfout (oowerste) na (owerste) in vers 14
Wysig - spelfout (dood geslaan) na (doodgeslaan) in vers 14
Wysig - spelfout (weg gevlug) na (weggevlug) in vers 15
Wysig - verwyder (van) tussen (land) en (Mídian) in vers 15
Wysig - verwyder ekstra (en) in vers 16
Wysig - verwyder ekstra (om) in vers 16
Wysig - spelfout (hulle) na (hul) in vers 18
Wysig - verwyder (hom) tussen (julle) en (daar) in vers 20
Wysig - voeg in (die man dan) tussen (julle) en (daar) in vers 20
Wysig - voeg in (om hulp) tussen (geroep) en (oor) in vers 23
Wysig - verwyder nommer 26 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-10-26 12:12:07 +00:00
parent 7c0cc74480
commit f9e18ce771

28
2/2
View File

@ -1,25 +1,25 @@
En ʼn man uit die huis van Levi het gegaan en die dogter van Levi geneem.
En die vrou het swanger geword en ʼn seun gebaar en toe sy sien dat hy mooi was, het sy hom drie maande lank weggesteek.
En die vrou het swanger geword en ʼn seun gebaar. En toe sy sien dat hy mooi was, het sy hom drie maande lank weggesteek.
Maar toe sy hom nie langer verborge kon hou nie, het sy vir hom ʼn mandjie van biesies geneem en dit met lymgrond en pik bestryk; en sy het die seuntjie daarin neergelê en dit in die riete aan die kant van die Nyl gesit.
En sy suster het op ʼn afstand gaan staan om te wete te kom wat met hom sou gebeur.
En Farao se dogter het na die nyl toe afgegaan om ʼn bad te neem terwyl haar diensmeisies aan die kant van die Nyl heen en weer loop. Toe sien sy die mandjie tussen die riete en stuur haar slavin en laat dit haal.
Nadat sy dit oopgemaak het, sien sy die kind, en kyk, dit was ʼn seuntjie wat huil! En sy het jammer vie hom gehad en gesê: dit is een van die kinders van die Hebreërs.
Toe sê sy suster vir Farao se dogter: Sal ek vir u ʼn pleegmoeder van die Hebreeuse vroue roep, dat sy vir u die suentjie kan laat drink?
En Farao se dogter het na die Nyl toe afgegaan om ʼn bad te neem terwyl haar diensmeisies aan die kant van die Nyl heen en weer loop. Toe sien sy die mandjie tussen die riete en stuur haar slavin en laat dit haal.
Nadat sy dit oopgemaak het, sien sy die kind, en kyk, dit was ʼn seuntjie wat huil! En sy het jammer vir hom gehad en gesê: Dit is een van die kinders van die Hebreërs.
Toe sê sy suster vir Farao se dogter: Sal ek vir u ʼn pleegmoeder uit die Hebreeuse vroue gaan roep, dat sy vir u die seuntjie kan laat drink?
En Farao se dogter antwoord haar: Ja. En die jongmeisie het geloop en die seuntjie se moeder geroep.
Daarop sê Farao se dogter vir haar: Neem hierdie seuntjie en laat hom vir my drink, en ek sal jou loon gee.En die vrou het die seuntjie geneem en hom laat drink.
Daarop sê Farao se dogter vir haar: Neem hierdie seuntjie en laat hom vir my drink, en ek sal jou loon gee. En die vrou het die seuntjie geneem en hom laat drink.
En toe die seuntjie groot geword het, bring sy hom na Farao se dogter; en hy het haar seun geword. En sy het hom Moses genoem en gesê: Ek het hom mos uit die water getrek.
En in dié dae toe Moses al groot was, het hy na sy broers uitgegaan en hulle harde arbeid aangesien. En hy het het gesien hoe ʼn Egipteise man ʼn Hebreeuse man, een uit sy broers, slaan.
En hy het hierheen en daarheen gekyk, en toe hy sien dat daar niemand was nie, het hy die Egiptenaar dood geslaan en in die sand begrawe.
En in dié dae toe Moses al groot was, het hy na sy broers uitgegaan en hulle harde arbeid aangesien. En hy het gesien hoe ʼn Egiptiese man ʼn Hebreeuse man, een uit sy broers, slaan.
En hy het hierheen en daarheen gekyk, en toe hy sien dat daar niemand was nie, het hy die Egiptenaar doodgeslaan en hom in die sand begrawe.
Die volgende dag het hy weer uitgegaan, en daar was twee Hebreeuse manne wat met mekaar veg. Hy sê toe vir die een wat ongelyk gehad het: Waarom slaan jy jou naaste?
En hy antwoord: Wie het jou as oowerste en regter oor ons aangestel? Dink jy om my dood te slaan soos jy die Egiptenaar dood geslaan het? En Moses het gevrees en gesê: Waarlik, die saak het bekend geword!
En toe Farao van dié saak hoor, het hy probeer om Moses dood te maak. Maar Moses het van Farao af weg gevlug en in die land van Mídian gaan woon. En hy het by ʼn put gesit.
En die priester van Mídian het sewe dogters gehad: dié het gekom om te put en en die drinkbakke vol te maak om om hulle vader se kleinvee te laat drink.
En hy antwoord: Wie het jou as owerste en regter oor ons aangestel? Dink jy om my dood te slaan soos jy die Egiptenaar doodgeslaan het? En Moses het gevrees en gesê: Waarlik, die saak het bekend geword!
En toe Farao van dié saak hoor, het hy probeer om Moses dood te maak. Maar Moses het van Farao af weggevlug en in die land Mídian gaan woon. En hy het by ʼn put gesit.
En die priester van Mídian het sewe dogters gehad: dié het gekom om te put en die drinkbakke vol te maak om hulle vader se kleinvee te laat drink.
Maar die veewagters het gekom en hulle weggedrywe. Toe staan Moses op en help hulle en laat hulle vee drink.
En toe hulle by hulle vader Réhuel kom, sê hy: Waarom kom julle vandag so gou?
En toe hulle by hul vader Réhuel kom, sê hy: Waarom kom julle vandag so gou?
En hulle antwoord: ʼn Egiptiese man het ons uit die hand van die veewagters verlos; en hy het ook volop vir ons geput en die vee laat drink.
Daarop sê hy vir sy dogters: En waar is hy? Waarom het julle hom daar laat staan? Roep hom, dat hy brood kan eet.
Daarop sê hy vir sy dogters: En waar is hy? Waarom het julle die man dan daar laat staan? Roep hom, dat hy brood kan eet.
En Moses het ingewillig om by die man te bly, en hy het aan Moses sy dogter Sippόra gegee.
En toe sy ʼn seun baar, het hy hom Gersom genoem. Want hy het gesê: Ek het ʼn vreemdeling in ʼn vreemde land geword.
En in daardie lang tyd het die koning van Egipte gesterwe. En die kinders van Israel het gesug en geweeklaag vanweë die slawerny. En hulle geroep oor hulle slawerny het opgeklim tot God.
En in daardie lang tyd het die koning van Egipte gesterwe. En die kinders van Israel het gesug en geweeklaag vanweë die slawerny. En hulle geroep om hulp oor hulle slawerny het opgeklim tot God.
En God het hulle gekerm gehoor, en God het gedink aan sy verbond met Abraham, Isak en Jakob.
En God het die kinders van Israel aangesien, en God het hulle geken.
En God het die kinders van Israel aangesien, en God het hulle geken.