Voeg by Genesis 48:11-16

This commit is contained in:
Hannah van der Merwe 2023-08-28 20:47:57 +02:00
parent 6dd0493d9f
commit 577c5d0f4d
Signed by: Hannah
GPG Key ID: 9CB1EF9F164C66A9

9
1/48
View File

@ -6,6 +6,11 @@ Nou dan, jou twee seuns wat vir jou in Egipteland gebore is voordat ek in Egipte
Maar jou nakomelinge wat jy ná hulle verwerk het, sal joue wees. Dié sal na die naam van hulle broers genoem word in die se erfdeel.
En toe ek by Paddan gekom het, het Ragel by my gesterwe in die land Kanaän, op die reis toe daar nog ʼn kort end pad was om by Efrat te kom; en ek het haar daar begrawe aan die pad na Efrat, dit is Betlehem.
Toe Israel die seuns van Josef sien, vra hy: Wie is dit?
En Josef antwoord sy vader: Dit is my seuns wat God my hier gegee het.
En hy sê: Bring hulle tog by my, dat ek hulle kan seën.
En Josef antwoord sy vader: Dit is my seuns wat God my hier gegee het. En hy sê: Bring hulle tog by my, dat ek hulle kan seën.
Maar Israel se oë was swaar van ouderdom, hy kon nie sien nie. En toe hy hulle by hom bring, het hy hulle gesoen en hulle omhels.
En Israel sê vir Josef: Ek het geen gedagte gehad om jou aangesig te sien nie, en kyk, God het my ook jou nageslag laat sien.
Daarop laat Josef hulle van sy knieë af weggaan, en hy buig voor hom na die aarde toe.
En Josef neem hulle twee, Efraim met sy regterhand, links van Israel, en Manasse met sy linkerhand, regs van Israel, en hy bring hulle by hom.
Toe steek Israel sy regterhand uit en lê dit op die hoof van Efraim hoewel hy die jongste was, en sy linkerhand op die hoof van Manasse: hy het sy hande oorkruis gehou, want Manasse was die eersgeborene.
En hy het Josef geseën en gesê: Die God voor wie se aangesig my vaders Abraham en Isak gewandel het, die God wat my as herder my lewe lank gelei het tot vandag toe,
die Engel wat my uit elke teëspoed verlos het - mag Hy die seuns seën, en mag deur hulle my naam genoem word en die naam van my vaders Abraham en Isak, en mag hulle vermeerder in die land in menigte.