forked from getBible/Afrikaans-1933
Voeg by Genesis 48:17-22
This commit is contained in:
parent
577c5d0f4d
commit
a98f9546ea
8
1/48
8
1/48
@ -1,4 +1,4 @@
|
|||||||
Ná hierdie dinge het hulle Josef meegedeel: Kyk, u vader is siek. Toe neem hy sy twee seuns, Manasse en Efriam, met hom saam.
|
Ná hierdie dinge het hulle Josef meegedeel: Kyk, u vader is siek. Toe neem hy sy twee seuns, Manasse en Efraim, met hom saam.
|
||||||
En hulle het Jakob berig gebring en gesê: Kyk, u seun Josef kom na u toe. Daarop het Jakob sy krag versamel en op die bed gaan sit.
|
En hulle het Jakob berig gebring en gesê: Kyk, u seun Josef kom na u toe. Daarop het Jakob sy krag versamel en op die bed gaan sit.
|
||||||
En Jakob het vir Josef gesê: God, die Almagtige, het aan my verskyn by Lus, in die land Kanaän, en my geseën
|
En Jakob het vir Josef gesê: God, die Almagtige, het aan my verskyn by Lus, in die land Kanaän, en my geseën
|
||||||
en vir my gesê: Kyk, Ek sal jou vrugbaar maak en jou vermeerder en jou tot ʼn menigte van volke maak, en Ek sal aan jou nageslag ná jou hierdie land as ewige besitting gee.
|
en vir my gesê: Kyk, Ek sal jou vrugbaar maak en jou vermeerder en jou tot ʼn menigte van volke maak, en Ek sal aan jou nageslag ná jou hierdie land as ewige besitting gee.
|
||||||
@ -14,3 +14,9 @@ En Josef neem hulle twee, Efraim met sy regterhand, links van Israel, en Manasse
|
|||||||
Toe steek Israel sy regterhand uit en lê dit op die hoof van Efraim hoewel hy die jongste was, en sy linkerhand op die hoof van Manasse: hy het sy hande oorkruis gehou, want Manasse was die eersgeborene.

En hy het Josef geseën en gesê: Die God voor wie se aangesig my vaders Abraham en Isak gewandel het, die God wat my as herder my lewe lank gelei het tot vandag toe,
|
En hy het Josef geseën en gesê: Die God voor wie se aangesig my vaders Abraham en Isak gewandel het, die God wat my as herder my lewe lank gelei het tot vandag toe,
|
||||||
die Engel wat my uit elke teëspoed verlos het - mag Hy die seuns seën, en mag deur hulle my naam genoem word en die naam van my vaders Abraham en Isak, en mag hulle vermeerder in die land in menigte.

Toe Josef sien dat sy vader sy regter hand op die hoof van Efraim gelê het, was die verkeerd in sy oë; en hy het die hand van sy vader gegryp om dit van die hoof van Efraim op die hoof van Manasse oor te bring.
|
||||||
|
En Josef sê vir sy vader: Nie so nie, my vader; want hierdie een is die eersgeborene: lê u regterhand op sy hoof.
|
||||||
|
Maar sy vader weier en sê: Ek weet, my seun, ek weet. Hy sal ook ʼn volk word, en hy sal ook groot word; nogtans sal sy jongste broer sal groter wees as hy, en sy nageslag sal ʼn menigte van nasies word.
|
||||||
|
So het hy hulle dan dié dag geseën en gesê: Met jou sal Israel ʼn seën toewens, met die woorde: Mag God jou maak soos Efraim en soos Manasse! So het hy Efraim voor Manasse gestel.
|
||||||
|
Daarop sê Israel vir Josef: Kyk, ek gaan sterwe, maar God sal met julle wees, en Hy sal julle terug laat gaan na die land van julle vaders.
|
||||||
|
En ék gee jou een stuk land bo jou broers, wat ek met my swaard en my boog van die Amoriete afgeneem het.
|
||||||
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user