Voeg by Leviticus 12:1-4

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2022-07-11 17:07:00 +02:00 committed by Gitea
parent 9803a8bac8
commit 22ccc5b8a8

4
3/12 Normal file
View File

@ -0,0 +1,4 @@
Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
Spreek met die kinders van Israel en sê: As 'n vrou swanger word en 'n seuns baar, dan sal sy sewe dae lank onrein wees, soos die dae van die onreinheid as sy onwel is, sal sy onrein wees.
En op die agste dag moet hy van die vlees van sy voorhuid besny word.
Dan moet sy drie en dartig dae in die reinigingsbloed bly. Aan niks wat heilig is moet sy raak nie en in die heiligdom mag sy nie kom nie totdat die dae van haar reiniging verby is.